Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

César Vallejo – vertaling in Afrikaans

13 January 201016 June 2024 By admin

César Vallejo – vertaal deur Charl-Pierre Naudé “Die moment as die tennisspeler…” (“En el momento en que el tenista…”) Die moment as die tennisspeler met groot gesag sy koeël afslaan, is hy besete met dierlike onskuld; die moment as die filosoof  ‘n nuwe waarheid verras, is hy volledig rund. Anatole France het bevind dat religieuse…

Read More

Raymond Carver – vertaling in Afrikaans

13 January 201016 June 2024 By admin

Raymond Carver – vertaal deur Charl-Pierre Naudé     Uniestraat, Goodwood, somer 1975    Daai was volstoom-vorentoe-dae. Maar dié Sondag- middag was ons bedaard. Net gesit om ’n tafel en drink en stories uitruil. ’n Paartie wat met rukke, en stote, aan die gang was sedert Vrydag ’n jaar tevore. Toe word Gawie se vrou…

Read More

Elisabeth Eybers – vertaling in Engels

7 January 201016 June 2024 By admin

Elisabeth Eybers – vertaal deur Charl J.F. Cilliers en die outeur/translated by Charl J.F. Cilliers and the author   Dagdroom

   Ek het jou brief gelees terwyl ek eet, die woordesoet het oor my tong gesprei. Verby die aardse brood het ek gestaar dwarsdeur die bome in die raam, dwarsdeur die grys wolkeplafon tot in…

Read More

Ronelda Kamfer – vertaling in Frans

31 December 200916 June 2024 By admin

Ronelda Kamfer – vertaal deur Pierre-Marie Finkelstein Ma place (Waar ek staan) Me voici assise à table avec les ennemis de mes ancêtres. Je hoche la tête et salue avec circonspection mais quelque part, tout au fond de moi je sais où est ma place. Mon cœur et ma tête sont ouverts et, en personnes…

Read More

Johann Lodewyk Marais – vertaling in Nederlands

30 December 200916 June 2024 By admin

Johann Lodewyk Marais – vertaal deur Herman Leenders Monk’s Cowl II   Vrou Jy het voor my uitgestap, Artemis, met die name van voëls, plante en diere op jou tong en met jou oë wakker: sal jy vir my vannag, as die lamp dood is en die saliehout drup, jou Back Packer- slaapsak oop- rits? Uit:…

Read More

Matsuo Bashō – vertaal in Afrikaans

26 December 200916 June 2024 By admin

Matsuo Bashō – vertaal deur Daniel Hugo       vergete vywer ’n padda spring van die wal geluid van water   *   dit is doodstil – dan deurdringend tot in die rots die sonbesieskree     Matsuo Bashō (1644-1694)

Read More

Omar Khayyám – vertaling in Afrikaans

3 December 200916 June 2024 By admin

Omar Khayyám – vertaal deur Daniel Hugo Rubaiyat Omar Khayyám Awake! for Morning in the Bowl of Night Has flung the Stone that puts the Stars to Flight: And Lo! the Hunter of the East has caught The Sultán’s Turret in a Noose of Light. This Palace that its Top to Heaven threw, And Kings…

Read More

Elisabeth Eybers – vertaling in Afrikaans

3 December 200916 June 2024 By admin

Elisabeth Eybers – vertaal deur Daniel Hugo   Insomniac Murmer Elisabeth Eybers My papery but impetuous craft will slip along on the undulant draught nosing towards an anonymous shore where I batten it down for one night more. Some nights, though, it remains at a loss and until the day breaks it does nothing but toss….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon