Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Babu Lefti. Van gedigte gepraat

6 May 200917 May 2024 By admin

Babu Lefti is in 1950 gebore in Woodstock, Kaapstad. Hy is van Libanese oorsprong en het ‘n bietjie universiteitsopleiding aan die UWK gehad van 1968 tot 1970. In 1975 verlaat hy Suid-Afrika en skryf hom in vir verdere studies in Sosiologie aan die Vrije Universiteit, Amsterdam (1977 – 1980). Hy werk vir ‘n paar jaar op…

Read More

Andries Bezuidenhout. Marlene Dumas en digkuns

6 May 20094 September 2013 By Versindaba

Gisteraand was ek lus vir tradisionele kos. Ek maak toe rooiboksosaties (my skoonsuster Karla het die bok geskiet), gebakte ertappels en boontjies. Die belangrikste deel was die boontjies. Ek hou daarvan as dit op die ou manier gaargemaak word, met gebraaide uie en ertappel wat jy kook tot alles grys is en dan maal jy…

Read More

Johann Lodewyk Marais. “Winternag” stimuleer

5 May 20096 April 2011 By Marlise Joubert

My belangstelling in die poësie het by “Winternag” begin. Dit was een van die gedigte waarmee ek in 1970 as st. 5-leerling aan die Primêre Skool Harrismith kennis gemaak het. Een of ander tyd aan die begin van daardie jaar het elkeen van ons in die Afrikaans-klas ’n afgerolde kopie van die gedig gekry om…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Gedig

5 May 20096 April 2011 By Marlise Joubert

HIBBERDENE Maak oop die venster dat die see hier ruis. Sit madoembie en geelrys op die stoof. Kom, lief, hou die verlange in bedwang en eet saam met my krap uit die doppe. Buite broei frette in die flambojant.                                                           Johann Lodewyk Marais

Read More

Andries Bezuidenhout. Portretstudie 4

5 May 20094 September 2013 By Versindaba

Ek wens hy wil nou ‘n digbundel publiseer. Vir eers moet ons maar na hom luister.

Read More

Andries Bezuidenhout. Nuwe liriek van volgende CD

5 May 20094 September 2013 By Versindaba

Hier is ʼn liriek van die volgende CD af. Die CD gaan oor droë plekke. Ek wou dit “Dorsland” noem, maar die titel is reeds gedeps. Nou probeer ek ʼn ander titel vind. Ek dink nie iets soos “Confetti vir die dood se bruid” sal werk nie. Hopelik is dit nog hierdie jaar beskikbaar. SANDMYN…

Read More

Andries Bezuidenhout. Portretstudie 3

5 May 20094 September 2013 By Versindaba

“…maar êrens diep binne my weet ek waar ek staan…”

Read More

Bernard Odendaal. ‘n Afrikaanse gelukbringervers?

5 May 200915 February 2011 By Marlise Joubert

Tydens die Volksblad-­kunstefees van 2002 vertel wyle prof. Elize Botha ’n anekdote deur haar bewonderde George Steiner oor.   “By ’n groot byeenkoms van skrywers in die Sowjet-unie, 1937, waar hulle met arendsoë deur die KGB dopgehou is, was ook Boris Pasternak aanwesig. Sy kollegas het by hom gepleit om nie te praat nie; hy sou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,138
  • 1,139
  • 1,140
  • 1,141
  • 1,142
  • 1,143
  • 1,144
  • 1,145
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon