Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Onderhoud: HP van Coller

2 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vertaling maak jou nederig HP van Coller in gesprek met Louis Esterhuizen           Hendrik Petrus van Coller is op 24 Maart 1949 in Pretoria gebore. Tans is hy  uitstaande professor en hoof van die Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans aan die UV.  Hy is  lid van verskeie nasionale en internasionale…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Rowwe naweek in Kaapstad

2 June 20094 September 2013 By Versindaba

Wat ʼn wonderlike naweek in die Kaap! En rof. Ek het Vrydagmiddag klas in Stellenbosch bygewoon en na die tyd ʼn drankie saam met my dosente en klasmaats geniet. Soos ware sosiale vlinders het ek en Irma Saterdagoggend die bekendstelling van Louise Viljoen se boek oor Antjie Krog se werk by Protea Boekhuis op Stellenbosch…

Read More

Dinsdag, 2 Junie 2009

2 June 20092 June 2009 By Marlise Joubert

Ons almal weet dat UNESCO ’n enorme rolspeler is op die gebied van Internasionale onderwys- en kultuuraangeleenthede. ’n Herrie het egter intussen ontstaan nadat dit bekend gemaak is dat daar beoog word om die Egiptiese minister van Kultuur, Farouk Hosni, as UNESCO se nuwe direkteur-generaal aan te stel. Drie vooraanstaande intellektuele, synde Bernard-Henri Lévy (Franse…

Read More

Maandag, 1 Junie 2009

1 June 2009 By Marlise Joubert

Gister was dit die verjaarsdag van een van die gróót geeste in ons digkuns: TT Cloete het naamlik 85 geword … In die media het daar dan heel gepas ‘n pragtige huldeblyk deur Johan Myburg verskyn met die titel Cloete vlieg flink op 85. Boonop het die Noordwes Universiteit prof. Cloete verlede Saterdag verras met ‘n spesiale…

Read More

Vrydag, 29 Mei 2009

29 May 2009 By Marlise Joubert

Môre vind ‘n besonderse boekbekendstelling by Protea Boekwinkel op Stellenbosch plaas, naamlik “Ons ongehoorde soort – Beskouinge oor die werk van Antjie Krog” deur Louise Viljoen wat deur Sun Media uitgegee word. (Gaan lees gerus Louise Viljoen se Dana Mouton-gedenklesing onder “Artikels & Lesings” wat óók in hierdie besonderse werk vervat is.) Joan Hambidge, die bekende digter en literator, sal…

Read More

Andries Bezuidenhout. Maar is dit digkuns?

28 May 20094 September 2013 By Versindaba

Ek hoor daar is storms in die Kaap. Dis nie Helen Zille of die MK Vets (ek het nie geweet MK het hulle mense Onderstepoort toe gestuur nie) wat die golwe veroorsaak nie, dis Max Normal se Afrikaanse projek – Die Antwoord. Nou het die vraag ontstaan of Jack Parow (ook bekend as Max Normal,…

Read More

Donderdag, 28 Mei 2009

28 May 2009 By Marlise Joubert

Vandag is dit presies ‘n maand sedert ons hierdie webblad op die internet aangekondig het … En wat ‘n fantastiese maand was dit nie! Waarskynlik meer as gevolg van die verligting dat daar wél belangstelling en ondersteuning vir ‘n inisiastief van hierdie aard bestaan as enigiets anders. En hét die mense nie kom kuier nie! Ons…

Read More

Andries Bezuidenhout. Kom ween Sondagaand in jou hande saam met ons…

27 May 20094 September 2013 By Versindaba

Op die foto hier bo is die aanbieders van The Unhappy Hour, ʼn radioprogram wat elke Sondagaand van 18:00 tot 20:00 op Bush Radio 89.5 fm uitgesaai word. Ek dink mense in die omgewing van Kaapstad kan dit oor die draadloos hoor. Ons ander wat nie die merk van Zille op ons voorkop dra nie,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,159
  • 1,160
  • 1,161
  • 1,162
  • 1,163
  • 1,164
  • 1,165
  • …
  • 1,171
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon