Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Johann Lodewyk Marais. Bastergemsbok

13 May 2026 By Versindaba

  Bastergemsbok Hippotragus equinus   Om hom te beskryf, moet ek sy kleure – wit, swart, bruin en terracotta – sigbaar uitbeeld, duidelik onderskei en uiteindelik nog iets sê oor hom wat minder anatomies is, maar meer oordra oor dié antiloop ingeperk in sy savanne met bome en gras – nie te ruig of te…

Read More

Wat lees jy? “Elly Holm: Van Berlyn tot Hartbeespoort” (Dieter Holm)

12 May 2026 By Versindaba

  Elly Holm: Van Berlyn tot Hartbeespoort deur Dieter Holm, Imprimatur, 2025 Reeds as klein kinders is ons, wanneer ons op ʼn Sondagagtermiddag uitry Hartbeespoortdam toe, daarop attent gemaak dat die huis bo-op Saartjiesnek die Holm-huis is (met prof. Jacques Malan se huis aan die oorkant van die pad bo-op die berg). Baie van ons…

Read More

Daniel Hugo. Grot en gramadoela

11 May 2026 By Versindaba

  Grot en gramadoela   in ’n onveilige wêreld vol van ontsteltenisse bied liefde ’n plek om te skuil   want sonder ’n geliefde beland jy in erger nisse: adderput, wespenes, leeukuil   © Daniel Hugo, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Gevathede, pittighede en pitswere

11 May 2026 By Versindaba

  I Watter krtitikus het die méés gevatte antwoord gegee op ‘n resensie of kritiek? Behoort daar nie ‘n prys uitgeloof te word vir só ‘n skerp of snaakse reaksie nie? Dalk kan dit geborg word! Hierdie rubriek is geïnspireer deur Daniel Hugo se opmerking nou onlangs dat gevathede skaars geraak het in ons bedryf….

Read More

Anne-Marie Bartie. moeder

11 May 2026 By Versindaba

  moeder vir Maja   my kneukels is wit vasgeklou aan jou ‘n greep herfs wat onverbiddelik vir oulaas in die winter gleuf   © Anne-Marie Bartie, 2026  

Read More

Digtersprofiel: Johann Lodewyk Marais

11 May 202617 April 2026 By Versindaba

Johann Lodewyk Marais is op 21 Desember 1956 in Johannesburg gebore en het in 1975 aan die Hoёrskool Harrismith gematrikuleer. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria, waar hy in 2001 ’n DLitt-graad oor Eugène N. Marais se wetenskaplike prosa verwerf en in 2013 die graad DPhil in geskiedenis behaal met ’n proefskrif oor internasionale reisliteratuur…

Read More

Caren Kearley. Herfsdroom

9 May 20268 May 2026 By Versindaba

  Herfsdroom   onder jou gedagtes lê blare in die wind soos ‘n jabbelende doellose seisoen spoke jaag jou rond wanneer tyd swaar hang stiltes skitter saam met jou verlore droom onder jou gedagtes lê blare in die wind jy voel hoe trane oor jou wange stroom die stem wat jy hoor goёl soos ‘n…

Read More

Joan Hambidge. Die donker kom van buite

8 May 2026 By Versindaba

  Die donker kom van buite   In ‘n cantus firmus verset téén vloggers en bloggers soekend na ‘n woord perfek (op my erewoord, sou ons sê in ons jeug), ‘n gelykenis óm die gedagte van swart op ‘n skip (MV Hondius) ‘n hantavirus ontdek Oceanwide Expeditions, meen ek praat die impak metafories dood digby…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal
  • Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel
  • Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III
  • Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon