Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Andrea Sieberhagen. In sprokies word wense waar

5 May 2026 By Versindaba

  In sprokies word wense waar ‘Wish upon a falling star”   eendag lank lank gelede het ʼn kind woorde die nag in gefluister en die heelal het geluister nog vóór ʼn ster kon verskiet het die maan reeds gebied dat die aardplaneet groter guns afmeet sodat daardie kind van ʼn mens kon wakker word…

Read More

Nuwe Bundel. Pieter Hugo: Vryval

5 May 2026 By Versindaba

Vryval Pieter Hugo Pieter Hugo se tweede digbundel, Vryval, speel met die veelheid van betekenisse opgesluit in die titel. Die vreugde en pyn van die lewe, die onafwendbaarheid van die finale val. Die lewe as ‘n poging tot balans tussen vry wees en val. Die onderliggende speelsheid, met woorde en die lewe, some soet, soms…

Read More

Nuwe Bundel. Hannes Visser: tussen asem

5 May 2026 By Versindaba

tussen asem Hannes Visser In sy tweede digbundel, tussen asem, besoek die digter die gedagte dat die heel eerste asem van ‘n lewe die begin van die heel laaste asem is. Tussen die eerste en laaste asem is ‘n reis wat onderneem word. Sy debuutbundel met gestroopte verse, die jaar toe pa … het in 2019 verskyn,…

Read More

Wat lees jy? “Maanschijnbaai I: Jo en Sue” (Chanette Paul)

4 May 2026 By Versindaba

    Maanschijnbaai I: Jo en Sue deur Chanette Paul, LAPA, 2026 Die aankoms van die vier Calitz-vroue in die klein kusdorpie Maanschijnbaai maak die skindertonge behoorlik los. Na die afsterwe van Casper Calitz het sy dogters, kleindogter en agterkleindogter elk ʼn deel van sy boedel geërf. Die vervalle turkoois kasarm direk op die hawe…

Read More

Joan Hambidge. Naggesprekke en polemiek

4 May 2026 By Versindaba

  I Die afgelope tyd was daar hewige polemieke en twispunte oor die Hertzogprys vir poësie. Hieroor het Daniel Hugo insigryk en tydig geskryf: https://www.netwerk24.com/stemme/menings/die-hertzogprys-se-omstredenheid-kom-n-lang-pad-20260501-0615  Besoek 3 Mei 2026 Koos Kombuis het satiries gereageer op Litnet oor die verskillende twispunte: https://www.litnet.co.za/koos-komiek-is-die-hertzogprys-nog-relevant/ Besoek 3 Mei 2026   II Dit neem hierdie leser terug na ‘n skerp…

Read More

Natasha Harmse. Bokkeveld toe

4 May 2026 By Versindaba

  Bokkeveld toe   As my einde kom, o Here vra ek nog ʼn laaste genade, onverdiend, ʼn interlude. Laat ek en sy langs mekaar op garingstingels uit die veld opstoot onder die boog van Septemberson, kyrie eleison, laat ons blom; twee klein ou vroue met breë geel hoede en as die skemer val oor…

Read More

Resensie: “Ek’t Act” (Klara du Plessis)

4 May 2026 By Versindaba

    Resensie: Ek’t Act deur Klara du Plessis. Karavan Press, 2025.  Resensent: Nini Bennett-Moll   Die digter en essayis, Klara du Plessis is bekend vir haar bydraes tot interdissiplinêre en transtalige poësie. Ek’t Act is haar eerste Suid-Afrikaanse bundel; sy het reeds naam gemaak in Kanada en het vyf bundels met poësie en literêre…

Read More

Digtersprofiel: Danie Marais

4 May 202617 April 2026 By Versindaba

Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch ‘n B.Com-graad met regsvakke. Hy studeer in die onderwys aan die Carl von Ossietzky Universität in Oldenburg, Duitsland, met Duits, wiskunde en filosofie as hoofvakke. Hy woon en werk tans as vryskutjoernalis en -skrywer in Stellenbosch. Marais…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon