Grootword jy droom rol rond en val plotseling op die grond © Jasmyn Beetge, 2026
Jasmyn Beetge. Depressie
Depressie nimmereindegende duisternis as dit net jy en die swart hond is selfs die maan, met sy sekel-lig probeer uit ‘n sterrelose hemel vlug teen hanekraai hoor jy hom in die verte blaf teen skemer kom hy weer aangedraf © Jasmyn Beetge, 2026
Joan Hambidge. Die kort-kortverhaal en die digkuns
I As die kwatryn die kleinboet van die sonnet is, is die kort-kortverhaal verbind aan die digkuns. In 1989 debuteer Zirk van den Berg met Ekstra dun vir meer gevoel, een van daardie debute wat ‘n mens steeds weer en weer kan lees. Daardie verhale oor die onheilige waarheid. Of “die waarheid gelieg” (T.T. Cloete)….
Joan Hambidge. X
X ‘n bietjie jazzerige wiskunde vir VWL Jy’t teruggekeer en jy bewoon ‘n silwer herberg in die reën jou vensters staar nog elke nag met grys oë nes ‘n trapesium my vers is boom en wind en boom en wind so eindeloos ‘n vergeet op ‘n winteroggend skryf Umbriaan ‘n vierhoek vir…
Elisma van Zyl. Die Wond
Foto 28: Gepakte klippe https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ?pli=1&key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB Die Wond die lewe het sy tande diep ingeslaan met gif penetreer wat van binne sweer buite verskyn vlamme wat soos ‘n veldbrand versprei dit gloei binne en buite, vuurrooi dan bars dit oop sodat die kwaad uitloop ‘n soutdepper ontsmet vlek oop, ontbloot …
Anne-Marie Bartie. slenterskemer
Foto 5 -Skemeraand met volmaan https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 slenterskemer vir NPVWL met respekte (Nog in my laaste woorde) soos die daguur voor my sneuwel is my spore vol berou oor lankgister se immer onvoltooide kring ek dra jou op, my jeug se liefste, aan die voornag se maan, wat vόl in haar…
Digtersprofiel: Lucie Möller
Lucie Möller promoveer in 1987 aan die Universiteit van Natal met ’n proefskrif oor die inheemse tale se invloed op die naamgewing in Namibië. Vir die afgelope dertig jaar publiseer sy plaaslik en internasionaal boeke, artikels en referate oor naamgewing. Enkele titels is byvoorbeeld A World of Names, Changing Place Names in Southern Africa, en Plekname…
Joan Hambidge. Prometheus
Prometheus ‘n paskwil vir VWL Ek is die vrou wat klippe kyk klippe uit ‘n Nagasaki swart ‘n walg wat nie wil vrek? wat duur die geskrif-se-hart die aasvoëls is te jonk vir my jul kopbene nog sien wit die bont vere hier en daar nog windkant teen ‘n bos sien vit…
