Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Bester Meyer

Bester Meyer. Waarom dan die Papegaai? – Ars Poetica in Breyten Breytenbach se Die Huis van die Dowe

7 June 20237 June 2023 By Versindaba

  “En slegs ‘dit’ is die ‘gedig’. Kyk na die dit wat op die vel papier groei (die swam, die parasiet)” – Breyten Breytenbach    Inleidende opmerkings met betrekking tot NP Van Wyk Louw se Tristia  Die digter besluit om iets te maak en dan word daar in die skeppingsdaad iets vrygestel wat groter is…

Read More

Bester Meyer. Water bind my aan jou naam

4 April 202310 April 2023 By Versindaba

  (ʼn Ondersoek na/van water in die werk van NP Van Wyk Louw, Breyten Breytenbach en Magmoed Darwiesj)   Inleiding Water gee ons nie nét lewe nie, die grootste gedeelte van wat ons ís bestaan uit water. Water is nie net die oorsprong van lewe nie, dit is ook ʼn noodsaaklikheid vír lewe. Die gang…

Read More

5 gelukkige digters ontvang geskenk-boeke

25 December 202231 December 2022 By Versindaba

      Die volgende digters ontvang elk ‘n boekgeskenk vir Kersfees vir hulle inskrywings sedert 1 Desember 2022:   Bester Meyer Elmarie Stofberg Thilde Nel Franco Colin Philip de Vos   Baie dankie aan elke digter wat sedert 1 Desember ‘n gedig ingestuur het vir plasing op Versindaba. Daar is nog ‘n kans vir…

Read More

Nuwe Bundel. Bester Meyer: Rebel Song

13 October 2022 By Versindaba

Rebel Song Bester Meyer Man is born free but he is everywhere in chains – Jean-Jacques Rosseau.   Man was fashioned in His likeliness but soon dwelled to the outer regions of loneliness. It is time to break the chains and travel back to the source. The route is known to the heart, but what…

Read More

Uitnodiging: Bekendstelling van “The will and testament of a nameless citizen” (Bester Meyer)

12 September 2022 By Versindaba

 

Read More

Bester Meyer. Die Taal van die Waarheid

27 April 202227 April 2022 By Versindaba

  Die Taal van die Waarheid (vertaling as hartsbegeerte van iets groter)   In sy opstel On Language as Such and on Language of Man verduidelik Walter Benjamin dat soos wat ʼn mens kan praat van, byvoorbeeld: iemand praat met my in die ‘taal van musiek’ of in die ‘taal van ballet’, dat daar ook…

Read More

Langston Hughes. Vertaling in Afrikaans

3 December 2021 By Versindaba

  Langston Hughes Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer.   Onthou   Onthou Die dae van gevangenskap — Dis die onthou — wat nie stilstaan nie. Gaan na die hoogste heuwel En kyk vandaar af op die dorp Waar jy immers ʼn slaaf is. Kyk af op enige dorp in Carolina, Of,…

Read More

Nuwe Bundel. Magmoed Darwiesj (vertaal deur Bester Meyer): die Vlug van ʼn Vreemdeling

24 June 202124 June 2021 By Versindaba

      Die Vlug van ʼn Vreemdeling Magmoed Darwiesj (soos vertaal deur Bester Meyer) Magmoed Darwiesj (1941-2008) se werk is letterkundig uitsonderlik. Die krities bekroonde digter word gesien as een van die belangrikste digters in die Arabiese taal. Meer as twintig digbundels en tien prosawerke verskyn uit sy pen, en hy was redakteur van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • johan swanepoel. bloudruk
  • Resensie: “Boei” (Jean Meiring)
  • Christa Kleynhans. Omgekeerde Borduurwerk
  • Christa Kleynhans. Oggend inventaris
  • Miel Vanstreels. Weer eens

Nuutste kommentaar

  1. Dewald Koen on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)14 October 2026

    Dankie, Joan. Ja, Daniel se kennis is inderdaad verbysterend.

  2. Joan Hambidge on Vertaling: Marc Tritsmans “Hoe ik het wil zeggen”. Vert. Daniel Hugo14 October 2026

    Puik vertaling.

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie vir jou saamlees en kommentaar Gert

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. my vuurvliegie-gedagtes12 October 2026

    Absoluut tasbaar en puik gedoen!!

  5. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Versteende onthou12 October 2026

    Baie dankie Versindaba vir die plasing en blootstelling

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon