Bester Meyer die Testament Daar is nou, soos nog nooit tevore nie, ʼn uitnodiging in die gesig van die tye om saam te staan as wêreldburgers. Dié uitnodiging kom ontbloot homself in verskeie gedaantes en die huidige maskerade is seker maar die mees gepaste voorbeeld op almal se lippe. die Testament is ʼn oproep om…
Tag: Bester Meyer
Bester Meyer. Voëls se Lewensmiddele?
The language is the property of the people. Each derives its unity from the other. For if language has a body and a system, they inhere in the people assembled and “bodily” united: “It is a people in a body that makes a language . . . . A people is thus the absolute master…
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans. Vertaal deur Bester Meyer. . Ons was sonder ‘n Hede laat ons gaan soos ons is: ‘n vrye vrou en lojale vriend. laat ons op twee verskillende paaie saamgaan laat ons afsonderlik gaan, en as een, met niks wat ons seer maak nie. nie die skeiding tussen duiwe; of…
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. . Poëtiese Regulasies die sterre het slegs een taak gehad: hulle het my geleer om te lees – dat ek ‘n taal in die hemel, en nog een hier op aarde het: wie ís ek? – wie ís ek? ek wil nie nou al antwoord…
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. . die Aarde druk teen Ons . die aarde druk teen ons, hou ons vasgevang in die finale gang, om deurgang te vind moet ons ons ledemate verloor – die aarde knyp ons vas as ons maar net koring was sou ons dalk kon doodgaan…
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans
Magmoed Darwiesj. Vertaling in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. . Identiteitskaart . Skryf neer! ek’s ‘n Arabier, my identiteitsnommer: vyftig duisend ek het agt kinders en ‘n negende een oppad na die somer. sal dít jou kwaad maak? Skryf neer! ek’s ‘n Arabier, werksaam saam my mede-werkers by die steengroef. ek het agt kinders,…
