Finaliste van Haikoe-wedstryd
FINALISTE VAN HAIKOE-WEDSTRYD
Laat weet ons asseblief watter haikoe jou gunsteling is deur kommentaar te laat op hierdie pos. Gee asseblief ‘n geldige rede vir jou keuse. Die wenner sal op 8 September 2021 bekendgemaak word.
Waldemar Gouws. drag brandhout op kop
https://versindaba.co.za/2021/08/02/waldemar-gouws-drag-brandhout/
Zandra Bezuidenhout. Vier haikoes vir vrouemaand
https://versindaba.co.za/2021/08/03/zandra-bezuidenhout-vier-haikoes-vir-vrouedag/
Gerard Scharn. maria van magdala
https://versindaba.co.za/2021/08/04/gerard-scharn-maria-van-magdala/
Daniel Hugo. Ná die droogte
https://versindaba.co.za/2021/08/05/daniel-hugo-na-die-droogte/
René Bohnen. vier generasies
https://versindaba.co.za/2021/08/06/rene-bohnen-vier-generasies/
Pirow Bekker. langs die jakobsleer
https://versindaba.co.za/2021/08/09/pirow-bekker-langs-die-jakobsleer/
Bester Meyer. Kaapse vlakte huil.
https://versindaba.co.za/2021/08/11/bester-meyer-kaapse-vlakte-huil/
Thomas Deacon. klokkies as sy sing
https://versindaba.co.za/2021/08/14/thomas-deacon-klokkies-as-sy-sing/
Hein Viljoen. 5 haikoes
https://versindaba.co.za/2021/08/16/hein-viljoen-5-haikoes/
Mariëtte van Graan. 5 haikoes
https://versindaba.co.za/2021/08/19/mariette-van-graan-5-haikoes/
HF Nortjé. Burkas
https://versindaba.co.za/2021/08/24/hf-nortje-burkas/
Baie gepas by die onderwervan die komptisie
YLR4
Rene Bohnen: vier generasies
Die digter slaag daarin om vrouwees deur die seisoene van die lewe vas te vang en neem die leser nostalgies terug in tyd.
René Bohnen.
Blomme, vroue, die mens, leef nie lank nie. Ons vier mekaar se nalating vir generasies, met fotos (agter glas). Die blomme (vrouens) wat uit die lewe gepluk is. Daar is so baie te sê oor hierdie treffende haikoe…