Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hendrik J Botha

Digtersprofiel: Hendrik J. Botha

3 March 202517 February 2025 By Versindaba

Hendrik J. Botha gebore in 1958 en word groot op Westonaria aan die Wesrand. Hy matrikuleer in 1976 aan die Hoërskool Gimnasium in Potchefstroom en studeer daarna medisyne aan die Universiteit van Pretoria en behaal later ook ’n meestersgraad in Huisartskunde. In Januarie 1993 begin spesialiseer hy in narkose in Bloemfontein en sedert 1997 praktiseer…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en siekte

29 April 2024 By Versindaba

I Tans word digters genooi om gedigte róndom siekte (sogenaamde mediese gedigte) aan te bied op die Versindaba se webruimte vir ‘n wedstryd. En daar het al ongelooflike boeiende (en pynlike) verse verskyn oor hierdie onderwerp. Illness as metaphor, soos Susan Sontag tereg opgemerk het. Hendrik J Botha, ‘n narkotiseur van beroep, het ‘n studie…

Read More

Huldeblyk: Menno Stenvert (14 Maart 1943 – 14 Maart 2024)

19 March 202423 March 2024 By Versindaba

Menno Stenvert   Menno Stenvert is op 14 Maart 1943 gebore in Breda, Nederland, en hy sterf Donderdag 14 Maart 2024 op sy 81ste verjaarsdag op Stilbaai in die Wes Kaap. Hy emigreer op 3-jarige ouderdom saam met sy ouers na Suid-Afrika en groei op in Pretoriawaar hy skoolgaan in Menlopark en op Afrikaans Hoër Seunskool waar…

Read More

Joan Hambidge. Ironie

7 August 2023 By Versindaba

  I Ironie is een van die belangrikste merkers van ‘n gedig. Maar waar presies vind die leser dit in die gedig? Hoe weet ons die digter is ironies? Of sarkasties? Linda Hutcheon in Irony’s Edge: The Theory of Politics of Irony het in 1994 verskyn. Met ‘n dogtertjie wie se voete oor ‘n afgrond…

Read More

Nini Bennett. Kanker: Metafore en narratiewe

20 January 202320 January 2023 By Versindaba

  Susan Sontag   I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…

Read More

Huldiging: Henk Rall (16 Junie 1938 – 20 Desember 2022)

9 January 2023 By Versindaba

      Hendrik Johannes Samuel Rall is op 16 Junie 1938 op Parys in die Oranje Vrystaat gebore as die oudste van vier seuns en hy sterf op 20 Desember 2022 by sy huis in Bloubergstrand na ‘n lang stryd teen kanker. Hy gaan skool en matrikuleer op Douglas in die Noord-Kaap en skryf…

Read More

Digtersprofiel. Hendrik J. Botha

13 June 20226 June 2022 By Versindaba

  Hendrik J. Botha gebore in 1958 en word groot op Westonaria aan die Wesrand. Hy matrikuleer in 1976 aan die Hoërskool Gimnasium in Potchefstroom en studeer daarna medisyne aan die Universiteit van Pretoria en behaal later ook ’n meestersgraad in Huisartskunde. In Januarie 1993 begin spesialiseer hy in narkose in Bloemfontein en sedert 1997…

Read More

Resensie: Voorspraak (Hendrik J. Botha) 

24 September 201923 September 2019 By Versindaba

  Voorspraak deur Hendrik J. Botha. Naledi, 2019. Resensie: Nini Bennett.   Hendrik J. Botha is ’n narkotiseur van Pretoria. Die digter trek reeds in 2015 aandag met sy debuutbundel, Atropos en lewer ’n belangrike bydrae tot mediese poësie. Botha se debuut, die uiteindelike produk van ’n MA-graad in Skeppende Skryfkuns onder leiding van professor…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon