Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Hennie Maartens gedig

Hennie Maartens. stormagtigheid

6 October 20256 October 2025 By Versindaba

  stormagtigheid   o die stormagtigheid van die see laat my met vrees daarna kyk die skulpe word hardhandig uit die pad gevee maar die visse wend ‘n poging aan om dit te ontwyk   o die stormagtigheid van die see laat my dink aan die aardse gewoel die motors se dreuning doen daaraan mee…

Read More

Hennie Maartens. as

30 July 2025 By Versindaba

  as   jou gesig hang in die gang maar jou as is in ‘n nissie jy as man word vervang met ‘n ander man se visie   © Hennie Maartens, 2025  

Read More

Hennie Maartens. simson

28 July 2025 By Versindaba

  simson   sonder sy hare was simson sonder insig sonder sy fanfare Is ‘n man sonder uitsig   © Hennie Maartens, 2025    

Read More

Hennie Maartens. geboorteplek

8 July 20257 July 2025 By Versindaba

  geboorteplek   daar waar  die kapok onverwags verskyn en daar waar die sonlig nie verdwyn net daar het ek die lig aanskou die vroedvrou was freneties maar het dit nie verbrou   die mense in die kerk het gesing met die doop maar nog die water en nog die woord het die dorp se…

Read More

Hennie Maartens. winter

26 June 2025 By Versindaba

  winter   die winter word volwasse in vergeelde siringboomblare in kappertjies wat rooi verblom en die bewolkte lug wat sorg vir reën wat saggies neersif om die bolandse wingerde te verkwik en die koue lug wat alles omskulp om so alles in een groot geheel te omsirkel so gly die natuur deur die gange…

Read More

Hennie Maartens. Mallemeule

4 June 2025 By Versindaba

  mallemeule   terwyl die cesna kreun en steun beur die hoenders voort om die spinasie by te kom maar by florisbad is die neantalerman se voetspore onsigbaar agtergelaat die turksvye staan welig by soutpan en die winterson verorber die slotmansjien se syfers by die casino terwyl die sirkus se mallemeule bloemfontein besoek   ©…

Read More

Hennie Maartens. tydelik

20 May 2025 By Versindaba

  tydelik   in kinetiese aksie het hulle in die buiteland beland verdwaas staan hulle in washington gestrand waar vreemdelinge met hulle praat verward kyk hulle rond met ‘n ander land se vlaggies in hulle hand was hulle die eerstes wat hulle geboorteland verlaat aan die begin van die twintigste eeu het boere na argentinie…

Read More

Hennie Maartens. Cloisonnisme 

12 May 2025 By Versindaba

    Cloisonnisme Paul Gauguin, Winterlandskap 1879, Museum of Fine Arts, Budapest   omgeef van alle teenstand het hy soos ‘n seekat se suiers die hemelruim besoek en in sy verlatenheid die plat aarde as renegaat verlaat die landskap is soos ‘n plat gelaat met kaal gestroopte bome soos ‘n  winternag se prag.   ©…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon