Aarde na firmament Lina Spies Die meeste gedigte in die bundel is in die inperkingstyd geskryf en spreek van ’n hernude band met die aarde. Daarmee saam kom die digter se jare lange waardering vir klassieke musiek en letterkunde. Elke gedig verwoord ’n eg menslike ervaring met ’n inherente ritme en…
Tag: Lina Spies
Lina Spies. God, die magtige magneet: die religieuse motief in die poësie van D. J. Opperman
Prof. dr. Lina Spies D. J. Opperman-gedenklesing 23 September 2011 Dames en here Die metafoor waarvan ek uitgaan by geleentheid van vanaand se gedenklesing oor die religieuse motief in die poësie van D. J. Opperman kom uit die gedig “Wederkoms” in sy bundel, Dolosse. Die betekenis van dié metafoor van ‘n “magtige magneet”…
Philip de Vos. Die Boek wat my lewe verander het
Dikwels is daar die klein dingetjies wat jou lewe vir altyd verander. In my eie lewe is daar ‘n paar wat ek goed onthou: Daardie dag toe ons kooroefening by Hoërskool Sentraal gehad het en ek op ‘n stoel naby mnr. Casaleggio gesit het. Sy opmerking was seker maar bloot toevallig: “Eendag…
Joan Hambidge. Versindaba-kroniek 2010
Die gedig as kleitablet, sakrament of sms Joan Hambidge I Agtergrond: Die jaar 2010 het ʼn hele gerf goeie bundels opgelewer en in hierdie oorsig fokus ek hoofsaaklik op solo-bundels. Daar is uiteraard die Nuwe stemme 4-reeks, wat uitvoerig bespreek is op die blad (1) en die Versindaba-bloemlesing. Lina Spies se keuse uit…
Philip de Vos. Om persoonlik te raak
Ek sorteer alwéér koerantuitknipsels uit. Wat is dit omtrent papier dat ek dit so opgaar? Ek kan dit ongelukkig nie oor my hart kry om velletjies papier weg te gooi nie, maar ai, die dinge wat ek soms ontdek … Ja, dis die probleem met weggooi. Daar is kartondose vol in die spens: Bokse vol…
My Philip de Vos. Hond (deel een)
Die ander dag haal ek Lina Spies se versameling verhale en gedigte oor katte uit my boekrak. Die titel sê alreeds alles: MAJESTEIT, die kat. En dit is sowaar so ’n deftige publikasie: koffietafel-grootte, diep karmosyn omslag en die letters in goud gedruk. En toe ek binne begin blaai en gedigte sien van ons grotes:…
Johann Lodewyk Marais. Jakarandas, poёsie en ideologie
Pretoria is groot en Kerkstraat is altesaam 26 kilometer lank. Volgens oorlewering is dit die langste hoofstraat in die wêreld. In Kerkstraat-Oos is daar aan albei kante van die straat jakarandabome. Ek is elke jaar op die uitkyk vir die eerste jakarandas wat begin blom, en 2 September was die vroegste wat ek ‘n jakarandaboom…
Die skyn van tuiskoms
Die skyn van tuiskoms. ‘n Keur uit die gedigte van Lina Spies. Saamgestel deur Johann de Lange. Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-5144-3. Prys: R160. By die oorhandiging, in 1973, van die Ingrid Jonker-prys aan Lina Spies vir haar 1971-debuut Digby Vergenoeg (sy het ook die Eugène Marais-prys daarvoor ontvang), het Uys Krige ‘n standpunt oor…
