Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Lina Spies

Onderhoud. Lina Spies

18 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die skyn van tuiskoms ‘n Onderhoud met Lina Spies deur Johann de Lange     Lina Spies is op 6 Maart 1939 op Harrismith in die Noordoos-Vrystaat gebore waar sy die middelbare skoolloopbaan deurloop. In 1958 begin sy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy in 1963 haar meestersgraad behaal met ‘n skripsie oor Elisabeth…

Read More

Lina Spies oor poësie en veeltaligheid

14 January 201014 January 2010 By Marlise Joubert

Prof. Lina Spies se afskeidbrief aan haar alma mater, die Universiteit van Stellenbosch, en haar betrokkendheid by die US Universiteitsraad, is gister in LitNet se Seminaarkamer geplaas. “In diens van twee moeders” is inderdaad ‘n ontroerende besinning oor haar jarelange betrokkenheid by die universiteit. Nietemin, die gedeelte wat my oog gevang het, is waar sy skryf oor…

Read More

Emily Dickinson – vertaling in Afrikaans

19 November 200916 June 2024 By admin

Emily Dickinson – vertaal deur Lina Spies & D.J. Opperman     ‘n Ruiker vir Emily Emily Dickinson I Voorneme Sê nou ek sê: ek sal nie wag? sê nou ek sê: ek breek vandag nog uit dié liggaam wat my hou ontvlug, my lief, bevry na jou? O, ek sal als vergeet van leed…

Read More

Philip Larkin – vertaling in Afrikaans

19 November 200916 June 2024 By admin

Philip Larkin – vertaal deur Lina Spies, Marlene van Niekerk Die bome Philip Larkin     Aan die bome begin die blare glim soos woorde wat net-net versweë bly; die loof deur nuwe botsels stilweg uitgespin se prilgroen is om byna van seer te kry.   Is dit so omdat hulle herbore word en ons…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Die bekendste skrywer op Harrismith

25 August 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Wie het ooit gesê Harrismith het nie net sulke interessante mense soos dié waaroor iemand soos Jan Spies geskryf het nie? Leon Strachan tydens ‘n gesprek  I Vir baie Harrismitters en oud-Harrismitters het Leon Strachan met sy sketse oor die dorp en die distrik binne enkele jare waarskynlik die bekendste skrywer op die Noordoos-Vrystaatse dorp…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Wilhelm Knobel van Bethlehem

18 July 20096 April 2011 By Marlise Joubert

Johann Lodewyk Marais   Met Wilhelm Knobel (1935–1974) het ek die eerste keer in koerantberigte oor die Sestigers kennis gemaak toe ek op hoërskool op Harrismith was. In daardie jare was skrywers op grond van hul teenkanting teen apartheid en sensuur baie in die nuus. Dink maar aan Breyten Breytenbach se toespraak in Februarie 1973 by…

Read More

Onderhoud: Lina Spies

27 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Vraaggesprek met de Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies  door Hans Ester  (Hierdie onderhoud verskyn ook in die somer-uitgawe van die tydskrif BEWEGING.) De Zuid-Afrikaanse dichteres Lina Spies werd in 1939 geboren. Zij groeide op in de toenmalige Oranje-Vrystaat en studeerde Afrikaans en Nederlands in het idyllische Stellenbosch. Een verblijf van twee jaar in Amsterdam (studie aan de…

Read More

Anne Frank se dagboeke terug by Het Achterhuis

25 June 2009 By Marlise Joubert

  Naas die Bybel is Anne Frank se dagboek seker een van die mees beroemde publikasies ter wêreld. Selfs vir ons hier in die ander halfrond het dit onlangs besonderse betekenis verkry vanweë Lina Spies se skitterende vertaling daarvan. (Die agterhuis, Protea Boekhuis, 2007). Nietemin, by die Anne Frank-huis te Prinsengracht in Amsterdam word die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3

Meeste gelees

  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum

Nuutste bydraes

  • Carina van der Walt. nuwe perspektiewe na verhuising
  • Ilse van Staden. Die Dans
  • Miel Vanstreels. Opvoeding
  • Johann Lodewyk Marais. Inflasie
  • Daniel Hugo. Die domein van die rym

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon