Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Margaret Cordier gedig

Margaret Cordier. ‘n Nuwe aar

30 December 2023 By Versindaba

  ‘n Nuwe Aar   die jaar is land vir land gestroop koring gerwe staan in bondels vasgeknoop plek-plek lê ‘n land flenters geslaan met reste tot as verbrand hierdie grond sal water vra – nuwe are breek waar plukkers na trane jubbelend weer hul gerwe dra   © Margaret Cordier    

Read More

Ons lesers se Kersfeesgedigte (1)

20 December 202321 December 2023 By Versindaba

  Margaret Cordier   Feesmaal   Here bring vir ons U goue son antwoord ons gebede wat wierook brand in die mirre van duisternis oor elk verskroeide land   laat wyses U ster weer sien reisigers ‘n blyplek vind die wat ver is van die fees nader kom deur die Gees   dek vir ons…

Read More

Margaret Cordier. 12 31 23

4 December 2023 By Versindaba

    12 31 23   hul dans ritmies al eener by die dag   radio’s speel kersliedre lippe prewelsing saam   kopknikkend in rolstoele gebondel op beddens   ‘n dors lê toegevou in gekruisde hande op die bors ‘n strootjie staan in die waterglas   © Margaret Cordier, 2023  

Read More

Margaret Cordier. Oorlog sonder vrede

1 November 20237 November 2023 By Versindaba

  Oorlog Sonder Vrede   dae rol soos bolle rook teen die verslytende kleed van ‘n horison verby   geboue staar met uitgesteekte oë die niks in mense soos miere skarrel oor die puin volg ‘n bloedspoor tot onder in die nes   ‘n paar myl terug Kibbutz Be’eri het iemand die skakelaar gedruk lê…

Read More

Margaret Cordier. Oorgang

4 September 20236 September 2023 By Versindaba

  Oorgang   swart takke wieg aan ‘n bleek hemel die son kniel teen ‘n klein horison vlae wit waai in die wind   penne word weggepak – die tent terug in sy sak   onder ‘n ewige son bars kleur uit elke blomknop bome hang swaar aan vrug en somer bly my ewig al…

Read More

Margaret Cordier. Die Treurende

8 July 2023 By Versindaba

  Die Treurende   ‘n klimmer met ontwrigte skouer gebreekte femur hande rou oor kranse sonder tou na die kruin nog ver daar in die blou   uit stof; as en dit wat eens was teen die hang ‘n jong plantasie groeiende knoppe aan stamme waaruit groen takke spruit vloei voort nuwe lewe binne die…

Read More

Margaret Cordier. Stuiwer

15 June 2023 By Versindaba

  Stuiwer   daar’s ‘n muur rondom die stad met ‘n poort bewaak deur soldate waardeur reisigers kan loop   terwyl ek opkyk na klipsteenmure romerig en bruin gedruk teen die koningsblou lug hoor ek die gedruis van mense wat kom en gaan sien ek donker gange van eeue se bestaan stellasies waar hulle artefakte…

Read More

Margaret Cordier. ‘n Tuiste Instand

2 June 2023 By Versindaba

  ‘n Tuiste Instand   oorlands gooi die volson sy lig op berg; krans & rafyn bly gee tot onder in die vallei   langs bome by waters wat drentel in halfsirkels sleepspoor na die see   skuif later  in agter die kim na   môre met die eerste lig vuurspuwend rooi skiet hoop oor…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon