Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Margaret Cordier gedig

Margaret Cordier. Maar ek sal krag ontvang

3 October 2024 By Versindaba

  Maar ek sal krag ontvang   wanneer my woorde wegraak in dieptes dae lank verlore die bodems van denke my versaak in vryval die hoop my verlaat.   wanneer skares voor my opstaan en argumente flitsend swaarde voor my swaai misverstande versteek lê onder waarheid krom verdraai. wanneer vrees se wrede winde aan my…

Read More

Margaret Cordier. Elihu

3 October 2024 By Versindaba

  Elihu   die vrou kom aangestap oor die vlakte in haar wye rok   hul groet wang aan wang die geur van grond en plante hang aan haar hals   by die palmbos die stroompie verby het hy haar gekry   op ‘n trooster oopgesprei breek hy brood – smeer salf vir haar honger…

Read More

Margaret Cordier. Het van Verlangekraal

5 August 20245 August 2024 By Versindaba

  Het van Verlangekraal   is ek met poele in my oë rok van katoen en drome in satyn eet die lekkers van jou gawes proe tartufi op my tong in die plaaskombuis foie gras op witdoek tafels daar’s kerse en in die lug ‘n sagte jazz   ‘n beminde is ek binne my  …

Read More

Margaret Cordier. Zeitgeist

3 July 2024 By Versindaba

  Zeitgeist 7   wêreldvaarders spaan onvaardig in stroomversnellings verward onseker tussen rots   konfrontasie op vele fronte in meningspeilings wat in teenstryd bots   naderende waterval – sal watter land val in lanserings wat miljoene lewens kos   © Margaret Cordier, 2024

Read More

Margaret Cordier. Sorgeenheid

19 June 2024 By Versindaba

  Sorgeenheid   die moeder is krank haar heup in die knop verdor veg en vlug het haar krom getrek tye van wag tik tik met onafwykende blik is takke van katterakke in die ashoop van haar oë gegooi gedagtes vlug soos diere uit hul habitat verdryf na barenswee lê dood nou gebore in die…

Read More

Margaret Cordier. By die dood van woorde (M)

30 April 202429 April 2024 By Versindaba

  By die dood van woorde   ek wonder waar gaan gedigte heen wanneer die woorde ingespit soos saad in die braakland val   groei dit soos blomme of bome rank dit soos groente of hang betekenis soos rooi appels in die boord   my oudste dogter is ‘n digter op hoërskool SA poetry society…

Read More

Margaret Cordier. Zeitgeist 4

19 February 2024 By Versindaba

  Zeitgeist 4   dae lê opgekerf in kalenders maande sit soos skrif teen die muur jare is weggesteek agter gordyne nie van yster of bamboes maar papirus van selfregeer se oes   © Margaret Cordier, 2024

Read More

Margaret Cordier. Wending

29 January 2024 By Versindaba

  Wending   sy bly weer binne in dae sonder warm son toe sy bokspringend kon klim oor klinkers op berge teen kimme   de vries sê die winter bring mens tot sinne met sneeustorms om gletsers wat huiwerend aankom te jaag bo-oor bestaande dinge   sal later in velde nou witter vermiljoen rooi tulpe…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon