Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Melanie Grobler gedigte

Melanie Grobler. Elgin se appelboorde

28 May 201428 May 2014 By Versindaba

Elgin se appelboorde   Orion hang oor Elgin se appelboorde                         voëls met pouslike vlerke                         roep my toe                           kom hier na ons                         want haiku’s so swaar        soos waterpere hang aan ons takke                           gaan stil soos ’n reënbui verby                         ontmoet die fluisterende blare                         die lui van die slaaf…

Read More

Melanie Grobler. Uit my groen dae

12 December 20136 December 2013 By Versindaba

UIT MY GROEN DAE   Ek sal nie langer van jou droom nie tog hou ek aan om van jou te droom want jy loop uit die skaduwees van verbeelding om my te ontmoet waar my vel begin   ek wil jou nie onthou nie tog is daar geen einde aan my gedagtes aan jou…

Read More

Melanie Grobler. Skemerland

26 September 2013 By Versindaba

Skemerland   My hart is in die laelands waar die wind met stokke die krake die holtes van die dorp oopkrap waar uitsigte so lank soos my oë en vingers aandui waar die see iewers agter die waas van land wat ons omhul wegstort   my hart is leë kamer op die dakverdieping van die…

Read More

Melanie Grobler. Paula Modersohn-Becker praat met haarself

7 August 20125 August 2012 By Marlise Joubert

Paula Modersohn-Becker praat met haarself                                     (vir dié een wat weggeglip het)   ek wil soos amber word   Daphne wou in ‘n boom verander haar keuse was soet lourier sy het altyd groen blare gekies maar ek wil dieper na amber gaan   hierdie lig, hierdie sonnige Mei-oggend                         in Parys wat my hare…

Read More

Melanie Grobler. Joshua Tree

12 March 20129 March 2012 By Marlise Joubert

Joshua Tree: Berghiëroglief   Menige stemme van die geheime hiëroglief vertel van grotte gevul met sesam.  Mere in veraf valleie klou aan druppels water.  Elders bewerk vlytige boere hangende bergterrasse en tem die vrugbare aarde gedurende sagte seisoene.   Tydens die tyd van winter meditasie sluimer die yl geweefde mat van diep riete en bruin…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot
  • Krige Visser. die wedstryd op Marchand

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon