Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nini Bennett gedig

Nini Bennett. Veiling

20 September 202322 August 2023 By Versindaba

  Veiling     Daardie dag van die bankrotveiling, daardie dag toe hulle die borde ingeslaan het, dáárdie dag het Pretoria se rooigrond bloed getrek. Die varings het in geel en bruin getreur – en jy, langs jou rotstuin se ensemble vetplante en plakkies. Die hotnosvy se koel stiltes; die bitter krag van bossies tussen…

Read More

Nini Bennett. † 80

13 September 202322 August 2023 By Versindaba

  † 80   Op 80 hou my pa op met eet. Om só te sterf, sonder god of nalewe net die tragiese vryheid van lyfloosheid te erf.   Ek gee gestalte aan my pa se as: Die see neem haar beenmeel terug, en die eiland – alles, alles is tussengrond.   Ongemerk het nog…

Read More

Nini Bennett. Vermis

30 August 202322 August 2023 By Versindaba

  Vermis   Wat oorbly, is die koffers met die dom hoeke, afgestomp deur reise. Ek droom van hekke wat bly toeskuif agter my, ek het die afstandkontroles lank reeds verloor en taxis se toeters, sketterend, die rugkante van mense wapperende klere. Die wind is ongeduldig. Ek spaar suinig aan herinneringe, maar die nalatenskap is…

Read More

Nini Bennett. Totem

23 August 202322 August 2023 By Versindaba

  Totem   Teen die kranse, hoog op teen die Himalajas gewaar ek haar waar sy haar welpies pleeg – deliberaat sigbaar aan my tydens nagwake. Wispelturige noodlotskarakter; vir sterflinge ’n gerug, ’n legende, ’n gesiglose skikgodin. Sy skadu nader: hoe dikwels het ek nie oor haar gepeins nie – die sneeuluiperd met oë wat…

Read More

Nini Bennett. ’n Variasie op ‘n tema van Tarkovsky

30 May 2023 By Versindaba

  ’n Variasie op ‘n tema van Tarkovsky   In hierdie lewe en in enige ander lewe het ek jou geken en sal ek jou weer ken. Tyd verdwyn, ’n fuga voëls – ons liggame sal ons vind en dié droom sal herhaal en ook jou droom word. Suid, aan die ander kant van die…

Read More

Nini Bennett. Idolomantis diabolica

23 May 2022 By Versindaba

      Idolomantis diabolica   Ek is die duiwel sélf se bidsprinkaan want ek is skadeloos; bewoon ’n blom. Sover dit mense en geloof aangaan word boosheid sierlik as ’n blaar vermom.   © Nini Bennett, 2022  

Read More

Nini Bennett. Steenkoolmyn, 1880

23 May 2022 By Versindaba

      Steenkoolmyn, 1880   Die myners dra hul vuurvlieë vir sig: dis bioluminisensie, die natuur in bottels luceferien verlig die donker ondergrond met hierdie vuur.   © Nini Bennett, 2022  

Read More

Nini Bennett. Entomologiese oorlogvoering

23 May 2022 By Versindaba

    Entomologiese oorlogvoering   Die patogene in die diens van dood: soldate met ses pote wat marsjeer, ons oudste wapen, sonder slag of skoot word weer die afgryse van bioterreur.   © Nini Bennett, 2022  

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon