Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nini Bennett

Nini Bennett. Bou vir ons ’n Zeppelin

6 September 202322 August 2023 By Versindaba

  Bou vir ons ’n Zeppelin   Bou vir ons ’n Zeppelin – ek raak aan jou wenkbroue dáár waar die pineaalklier sluimer en jou derde oog gaan oop. Ons silindervis kam hoër en hoër verby die telefoondrade tot ook die golwings verdwyn, verby die windlaaiers se reuse wawiele – ons ontdek die volledige nabyheid…

Read More

Onderhoud: Johan Coetzee (“Naledi”)

19 August 202320 August 2023 By Versindaba

      Mellet Moll en Nini Bennett gesels met Johan Coetzee van Naledi   Die Afrikaanse poësiegemeenskap het die afgelope klompie jare toenemend van Naledi kennis geneem. Die opwaartse kurwe wat hierdie onafhanklike uitgewery toon, val op. Ook die moeite wat gedoen word met omslae en drukkwaliteit. Hierdie tendens het veral ná die pandemie…

Read More

Resensie: Polkadraai (Jerzy Koch)

2 December 20227 December 2022 By Versindaba

      Resensie: Polkadraai deur Jerzy Koch. Turksvy Publikasies, 2022 Resensent: Nini Bennett   Jerzy Koch is ’n Poolse letterkundige, vertaler, akademikus en digter, asook professor en hoof van die Afdeling Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies aan die Adam Mickiewicz-Universiteit in Poznań, Pole. In 2020 het Koch bekendheid verwerf met sy debuutbundel, Pleks van plaas: ’n…

Read More

Nini Bennett. Natuurpoësie: van boom tot bioom

6 September 202220 July 2024 By Versindaba

      Ons is almal bekend met die sogenaamde tree huggers – daardie omgewingsaktiviste wat hulle beywer dat woude of plantasies nie afgekap word nie. Die mees omstrede aktivis in dié verband is seker Julia Butterfly Hill wat tussen 1997 en 1999 vir 738 dae in ‘n 55 meter hoë Kaliforniese rooihout gesit het….

Read More

Nini Bennett. Poësie en die psigodrama van reën

7 August 20228 August 2022 By Versindaba

    Alhoewel reën as natuurverskynsel in poësie verskillende gedaantes kan aanneem, vind dit uiteindelik neerslag in die vorm van ’n psigodrama met 7 simboliese betekenisse. Reën is iets wat in verlede gebeur, skryf Jorge Luis Borges in ’n reëngedig. Reën roep ’n bepaalde nostalgie of mymering voor die oog. Die toonaard – of stemvurk…

Read More

Nini Bennett. Die natuursimboliek in Valsrivier en Donkerberg van Dominique Botha

20 July 202221 July 2022 By Versindaba

Dominique Botha    Valsrivier van Dominique Botha het in 2013 verskyn, ’n biografiese Bildungsroman wat bekroon is met die Eugène Maraisprys vir eerste of vroeë werk, die Jan Rabie-Rapportprys vir vernuwende fiksie, asook die UJ-prys vir debuutwerk. Die roman is aanvanklik in Engels geskryf en False River is eweneens telkemale bekroon. In 2021 verskyn Donkerberg…

Read More

Wenners van die kompetisie “Die Fisika as poësie”-kompetisie

8 June 20229 June 2022 By Versindaba

    Die volgende is as die 10 beste gedigte in die kompetisie “Die Fisika as Poësie”-kompetisie aangewys (in alfabetiese volgorde vogens digters):   Nini Bennett – My octopus teacher & Nefolitos Zandra Bezuidenhout – Digterslaboratorium Franco Colin – Breinskandering & Stephen Hawking Joan Hambidge – Die gedig as beurtkrag Johann Lodewyk Marais – Pofadder…

Read More

Nini Bennett. T T Cloete en die poëtika van biomimese

19 May 202221 May 2022 By Versindaba

    “En dan het daar ’n derde ding by my opgedaag: Ons, die mens, het niks uitgevind nie, ons ontdek alleen wat van vóór die Oerknal af bestaan. Ons BMW of selfoon is geheel en al gemaak van alles wat reeds bestaan van lank voor die mens daar was. Alles is gemaak millennias voor…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon