Resensie: om my kastele in Spanje te sloop deur jaco barnard-naudé. Human & Rousseau, 2024. Resensent: Marlies Taljard Jaco Barnard-Naudé is ’n professor in die Regsfakulteit aan die Universiteit van Kaapstad. Hy is ook mede-direkteur van die Centre for Rhetoric Studies in die Departement Privaatreg aan dié universiteit. Barnard-Naudé is plaaslik en…
Tag: Sigmund Freud
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XII
I Nou onlangs verskyn ‘n Jungiaanse studie oor die werk van Sheila Cussons: In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter by Hemel & See Uitgewers. Die skrywer kyk na die lewe en lewer kommentaar op die komplekse psige van die digter en kunstenaar. Jung se argetipes, die animus/anima, skadu, individuasie en véral…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? VIII
I Camille Paglia en Harold Bloom. Bloom die mentor en Paglia die aweregse, dwarse, provokatiewe student en die skrywer van Sexual Personae: Art and Decadence From Nefertiti to Emily Dickinson, ‘n boek waaroor daar beslis nie eensgesindheid bestaan nie. En die gesogte Yale University Press het dit gepubliseer, ‘n studie met verwysings na Freud,…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? VI
I Shoshana Felman het Frans doseer aan Yale vanaf 1970 – 2004. Tans gee sy Frans en Vergelykende Letterkunde aan Emory Universiteit. Behalwe vir haar werk in psigoanalise, het sy studies oor die Holocaust en trauma geskryf. Die titel van Felman se studie What Does a Woman Want? Reading and Sexual Difference (1993) verwys…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? IV
I Die Dora-gevallestudie. Opgeneem in Volume 8 van die Freud Pelican-reeks. Die teks wat ‘n bepalende invloed gehad het op D.M. Thomas se briljante roman The White Hotel. In 1981 het hierdie leser die Dora-teks begin bestudeer en in 1993 ‘n kursus aangebied oor die komplekse geval van histerie. Dora, oftewel Ida…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? III
Join the thumb and middle finger: Dora and Schreber form a circle. That’s where we have to try to think in spite of all … 1. Philippe Sollers I In 1977 verskyn “Freud’s Hand”, daardie uitmuntende artikel van Philippe Sollers opgeneem in Yale French Studies. Dit is vertaal deur Barbara Johnson oor wie…
Desmond Painter. Freud en Mahler in Leiden
‘n Honderd jaar gelede, op 26 Augustus 1910 om presies te wees, het die komponis Gustav Mahler en die psigoanalis Sigmund Freud mekaar in Leiden ontmoet. Dit was ‘n professionele afspraak: Mahler het huweliksprobleme ondervind (sy vrou het ‘n buite-egtelike verhouding gehad) en hy wou hieroor, en oor sy emosionele toestand oor die algemeen, by Freud om…
Desmond Painter. Die Freuds van Londen
Pas voor die uitbreek van die oorlog in 1939 verlaat Sigmund Freud en sy gesin Wenen om hulle in Londen te gaan vestig. Freud was sy lewe lank versot op Londen, maar hy het sy tuiste om verstaanbare redes teensinnig verlaat. Hy het geweet wat kom: sy eie dood in ‘n ander stad; die brutaliteit…
