Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Susan Smith

Digtersprofiel: Susan Smith 

5 February 20241 January 2024 By Versindaba

Susan Smith verwerf in 1993 die graad DLitt oor feminisme in die Afrikaanse letterkunde. In 2002 ontvang sy die Premierstoekenning van die Departement Kuns en Kultuur van die Oos-Kaap vir haar bydrae tot die Afrikaanse taal en letterkunde in die Oos-Kaap en in 2012 die Orde van die Goue Pen vir bevordering van Afrikaans en die…

Read More

Alwyn Roux. Samespraak: Klimaatdigters (13 April)

6 April 2022 By Alwyn Roux

Op Woensdag 13 April vind daar weer ’n aanlyn seminaar van Samespraak plaas. Samespraak is ‘n aanlyn studiegroep wat sigself ten doel stel om gesprekke te inisieer en vensters oop te maak wat ‘n uitsig bied op, naas die duidelike verskille, raakvlakke en kulturele verbande tussen Nederlands en Afrikaans. Samespraak is nie alleen gerig op…

Read More

Gedig van die Maand: 8 Finaliste

9 June 202110 June 2021 By Versindaba

  1. Helsems ʼn Geneul by HvdB   Dat sang verdígsel plooi tot klinkklaarheid – losserige wysheidkabaai wat, wys-wys die dye, uitflap kringelende molekuleverdigtings langs, die swygverskiete in – het vele al gesê, die lafaards.   Jy, ingenieur, wou woord en noot legéér. Daar edelallooi van giet: singswaarde te smee vir die kruistog land van…

Read More

Gedigte vir Breyten Breytenbach: 16 September 2019

16 September 201925 January 2021 By Versindaba

Breyten Breytenbach.”Pensief”  Grafika, DWV Vir Breyten Breytenbach met sy 80ste verjaarsdag op 16 September 2019 Liewe Breyten, hiermee wens Versindaba jou geluk met die vername jarigheid vandag. Uit verskillende oorde het ons ʼn paar bydraes vir jou versamel (alfabeties vlgs van) as ʼn gebaar van waardering deur jou mededigters en ook om hopelik ʼn bietjie…

Read More

Nuwe publikasie: Die aarde is ’n eierblou ark (Susan Smith)

29 October 201630 October 2016 By Versindaba

Die aarde is ’n eierblou ark             Susan Smith In Susan Smith se eerste bundel, in die afwesigheid van sin, het reeds ’n hele aantal gedigte oor die omgewing verskyn. In dié nuwe bundel word die omgewingsgesprek voortgesit. Die gedigte handel egter nie oor bewaringsvraagstukke nie, maar oor die mens se verhouding tot die aarde en…

Read More

Marlies Taljard: Ons is die mitemakers

27 June 2016 By Marlies Taljard

Wanneer literêre tekste ter sprake is, impliseer die term mitologisering onder andere die interpretasie en weergawe van ʼn bepaalde wêreldbeeld. Veral in poëtiese tekste waarin oor die aard van die skryfhandeling besin word (Ars Poëtica) hang die mitologisering van gebeure dikwels saam met die verwysing na die oorsprong van die woord, wat ook die Woord…

Read More

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 4)

7 July 20158 July 2015 By Versindaba

  Deel 1-3 van die Die Groot Poësiebrander kontekstualiseer die verband tussen Facebook en die Boeddhistiese begrippe Interkonneksie, Indra se Net en dependent origination. Alan Watts (1915-1973), ’n Episkopaalse priester, later ’n prominente figuur in die Zen Boeddhisme, veral in Brittanje en Amerika, verduidelik Indra se Net soos volg (1995:45): Imagine a multidimensional spider’s web…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Daar waar jy woon, is baie lig’: die moederskap van verlies.

29 May 20158 April 2016 By Versindaba

Meimaand. Maand van moeders. Eerste wintermaand van die jaar: die lig is minder herfs; ’n bleekheid sypel in. Tog is daar ’n intensiteit wat deur die winterlandskap opgeroep word; ’n binne-leef of hibernasie. Gedigte wat gewoonlik betrekking op Moedersdag het, word vanuit die invalshoek van die digtende kind gekies: ’n oorbekende voorbeeld hiervan is Antjie…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon