Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Wicus Luwes. Fiktiewe voedsel vir ‘n honger wat nie gestil kan word nie

7 May 20149 May 2014 By Versindaba

Spaghetti is vir kinders. Ek het gedigte oor spaghetti gesoek en heelwat kinderrympies en oulike versies gekry, maar met my ‘beperkte’ Google-bron kon ek nie iets substansieels kry nie. Kos vul die honger, maar ongelukkig net tydelik. The trouble with eating Italian food is that five or six days later you’re hungry again. – George…

Read More

Hannalie Taute. Tussen die son en die maan vind ek woorde.

4 May 20144 May 2014 By Versindaba

trugtaal – TT Cloete  die taal is altyd ʼn seisoen en meer agter die toestand waaruit die woorde ontstaan het die son is sagter as hy afgekoel sit in die noorde en verste tot sy keerpunt gegaan het Ek open met hierdie gedig omdat ek so lanklaas iets vir Versindaba geskryf het.  Terloops baie geluk…

Read More

Philip de Vos. As ek met my hond gaan stap

26 April 2014 By Versindaba

  ( foto van my geliefde Toffee 2013)   Wat is dit omtrent honde? Katte laat digters seker makliker na ‘n pen gryp. Vra maar vir Lina Spies. En dit is juis aan Lina Spies te danke (te wyte?) dat vandag se inskrywing g’n vorm gaan hê nie. G’n begin. middel en einde soos my standerd 8…

Read More

Wicus Luwes. Wie gaan jy bel met jou goue telefoon?

24 April 201424 June 2014 By Versindaba

Kommunikasie raak makliker. Kommunikasie raak moeiliker. Kommunikasie bind ons aan mekaar. Kommunikasie hou ons van mekaar af weg. Ek het grootgeword op maat van die 80’s film-treffer, Ghostbusters, se tema-lied: “Who you gonna call – Ghostbusters!” Ek het begin dink dat kommunikasie tussen ons en die ‘ander kant’ dalk aan die hand van energie verduidelik…

Read More

Philip de Vos. Tyd vir jou om weg te gaan

23 April 201424 April 2014 By Versindaba

Hennie Aucamp. Fotograaf: Pieter Strauss Kaapstad en omgewing is bekend vir die baie skrywers en digters wat besluit het om hier aan die suidpunt van Afrika naby die Atlantiese oseaan hulle sê te kom sê: Hier in die omstreke is: André Brink en Etienne van Heerden en Elsa Joubert en Wilma Stockenström en Johann de…

Read More

Marlies Taljard: Simbole, woorde, beelde …

13 April 201424 June 2014 By Marlies Taljard

    1 Korintiërs 13 sê ons ken maar ten dele. Ook die spektrum van ons emosies en ons sintuie is beperk. Baie dinge lê buite die begrips- en uitdrukkingsvermoë van die mens. Daarom gebruik ons – soos Graham Hancock byvoorbeeld in sy fassinerende boek Supernatural aantoon – sedert Homo Sapiens sy verskyning op aarde…

Read More

René Bohnen. Sonder skroewe – ʼn kort beskrywing.

6 April 201414 April 2014 By admin

In 2011 is ‘n “Site Specific” in Plettenbergbaai aangebied deur stigterslede Strijdom van der Merwe en Anni Snyman –  die eerste van ʼn projek wat nou wyer blootstelling (en hopelik borgskappe) kry. Die goeie nuus is dat dit die status van ʼn biênnale sal aanneem en ʼn redelike hupstoot deur sakekamers sal kry. Die borg…

Read More

Gisela Ullyatt. All apologies: Kurt Cobain (20 Febr 1967-5Apr 1994)

5 April 20145 April 2014 By Versindaba

Kunswerk: Sarang Purandare                   Kurt Cobain, unplugged   jy krimp op in ’n oorgroot knooptrui   jou lewe kringfluit   die hees windbars in jou stem, nou ’n finale knalsein   jou begrafnislelies en kerse wag geduldig op jou heart-shaped box   jou eie grunge het jou ingehaal   want jesus roep jou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon