Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Amanda Lourens. Skadu’s, skoonheid, die liefde en die tanka

15 July 201416 July 2014 By Versindaba

I Die Heiaanse periode (794-1185) word algemeen beskou as ’n merkwaardige tyd van rus, vrede en voorspoed in die dikwels bloedige Japannese geskiedenis.  Die stad Kyoto, wat aanvanklik as Heian-kyo bekend gestaan het (wat letterlik beteken die stad van rus en vrede) en waaraan die Heiaanse periode sy naam ontleen, is in hierdie periode opgerig…

Read More

Philip de Vos. TATAM TATTA TAM TATTA TAM

7 July 201410 July 2014 By Versindaba

(illustrasie: Piet Grobler) Die ander dag kry ek ’n kopie van Riana Scheepers en Leti Kleyn se lywige Die Afrikaanse skryfgids present, en ek dink: A, nou kan ek my gebrekkige kennis van poësie aanvul. En daar was inderdaad ’n agttal artikels oor die skryf van poësie. En daar leer ek toe sommer ’n paar…

Read More

Hannalie Taute. Maak spasie vir winter

7 July 20147 July 2014 By Versindaba

Winter –NP van Wyk Louw Nou lê die aarde nagtelang en week in die donker stil genade van die reën, en skemer huise en takke daeliks bleek deur die wit mistigheid en suising heen. Dis alles ryk en rustig van die swaar geheime wasdom wat sy paaie vind deur warm aarde na elke skeut en…

Read More

Wicus Luwes. Vier troues tussen die Lykdigte

5 July 20147 July 2014 By Versindaba

‘n Troue is so ‘n praktiese affêre. Dis so ‘n heilsame affêre. Die wêreld skiet tekort aan heilsame gebruike. In ‘n wêreld waar niemand verbind wil wees nie, is dit eintlik interessant om te sien dat mense nog meemaak aan so ‘n seremonie. Vroeër-jare het die spreekwoord gelui: Trou is nie perde-koop nie, maar ek…

Read More

Joan Hambidge. Behind the view (Charl JF Cilliers)

24 June 201425 June 2014 By Versindaba

Behind the view – Charl JF Cilliers [2014, Malgas Publishers; Isbn 978 0 620 60894 7] I Kort op die hakke van Johann de Lange se Weerlig van die ongeloof en Hennie Aucamp se Skulp verskyn Charl JF Cilliers se bundel Behind the view, ‘n selfpublikasie. Ondertussen is daar ook die vertalings en herdigtings van…

Read More

Gisela Ullyatt. Om te vergeet.

19 June 201424 June 2014 By Versindaba

Ek wonder of ek in die minderheid sal wees as ek bieg dat ek soms erg bekommerd raak oor my geheuefunksies. Dis byvoorbeeld ver bo my vuurmaakplek (ek sal meer as net vingers verbrand) om enige gedig voor te dra, omdat ek bang is ek laat ’n essensiële woord uit. Of versreël. Of strofe. Ek…

Read More

Wicus Luwes. Die gedig as balanseer-toertjie

18 June 201424 June 2014 By Versindaba

My sjampoe het meer balans as ek: “Infused with therapeutic Sandalwood to help balance and calm” staan dit lewensgroot op die etiket. Wie is ek om te stry? Ons wil mos almal balans in ons lewens hê. Wat is balans anders as ‘n teenvoeter vir die daaglikse chaos of gebrek aan beheer wat ons ervaar….

Read More

Philip de Vos. Those few were all that mattered

10 June 2014 By Versindaba

‘n Paar jaar gelede het ek uit die bloute ‘n e-pos van JonArno Lawson ‘n Kanadese digter ontvang waarin hy my gevra het om kommentaar te lewer op een van my Engelse versies wat ek vir Saint-Saëns se bekende orkeswerk geskryf het en wat as Carnaval of the Animals deur Front Street Books in die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon