Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthé McLoud. Rooikappie in die Suburbs

23 February 202623 February 2026 By Versindaba

  Rooikappie in die Suburbs   Rooikappie trek haar Spark uit die motorhuis op pad om vir haar siek ouma Wedgewood nougat by Woolies te koop.   Wrede Wolf kom met sy 4 x 4 aangejaag — skreeuende bande lê op sy toeter asof hy die pad besit.   Haar gesig raak rooier as haar…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Sluise van oorwinning

21 February 2026 By Versindaba

  Sluise van oorwinning   ek wil jou in die diepste skuilings van my oë vashou terwyl jy op die drumpel van afskeid jou vlag halfmas hys   jou seerkry hyg in my keel en my wens vir jou is dat die jasmyne weer baldadig sal bot en jou onbestande pyn brutaal deur skanse sal…

Read More

Anzé Bezuidenhout. Bont daisies

21 February 2026 By Versindaba

  Bont daisies   tydens jou sterwensuur moes ek my seerkry sluk – en ter wille van jou ‘n glimlag toor op my gesig Stil luister hoe die biep van masjiene verflou   terwyl skadu’s dan in jou oë hurk en jy vir oulaas jou koebaai in morsekode sein, moes ek aan my smart herkou…

Read More

Carla Botha. Stilweg

21 February 202619 February 2026 By Versindaba

  Stilweg   In die kombuis stoom groente ritmies, sag   tiek-tok die enigste herinnering dat selfs hier   waar ek voor die ketel vertoef diep in eie denke verstrengel   my tyd ook eendag sal vertrek nes stoom, dalk dagdrome,   is alles menslik van korte duur.   © Carla Botha, 2026  

Read More

Carla Botha. Old McDonald’s se Varkies

20 February 202619 February 2026 By Versindaba

  Old McDonald’s se Varkies   Die drie varkies was ongeskik en onopgevoed, hul ma gatvol vir hul varksige maniere — toe jaag sy hulle weg.  Die driemanskap was so useless dat hul skaars hul eie potte kon krap.  Dit was rooikappie wat vir wolf gebel het, gesmeek het, laat weet het al die varkies…

Read More

Carla Botha. Afskeid

19 February 2026 By Versindaba

  Afskeid   Die kwik raak al luier — herfs is op pad, die kat se son-kolletjie skuif stadig, die kat skuif saam.  Gister is Alya se pa oorlede.  Begrafnis is ook ’n manier van groet.  Ek hou nie van winter nie.   © Carla Botha, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Sotto Voce

19 February 2026 By Versindaba

  Sotte Voce   Stilswygend, bewegingloos in ‘n gedig só geruisloos: word ‘n stillewe oor my nood, ‘n stilet priemend oor jou dood.   Jy’t my geleer om elke woord presies én sekuur af te tel: in hierdie stiltegordel, ‘n koord onsigbaar, ‘n blywende hel.   © Joan Hambidge, 2026

Read More

Anne-Marie Bartie. Paarlberg

19 February 2026 By Versindaba

  Paarlberg in die somer van 1969   die kind op haar rug kyk na die kol-kol lug en langs haar sye in beide vuiste vat sy die fraiings van die kamp kombers vas sy verloor haarself daar, op Paarlberg tussen dennenaalde en stukkies bas so lewe sy haar se eie sprokie om die son…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • …
  • 172
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon