Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. La dolce vita

13 March 2026 By Versindaba

  La dolce vita   In ‘n Italiaanse restaurant abba werkers ‘n tuna in, pas gevang, vir sushi en vele visgeregte.   Nie besef ‘n tuna is so groot en vreesaanjaend nie, die geskokte oordeel van ‘n Freudienne.   Daardie nag in ‘n droom oor jou, indertyd beskryf met goudvissies in ‘n visbak: ‘n donker…

Read More

Anne-Marie Bartie. riem telegram

13 March 2026 By Versindaba

  riem telegram   ons het ‘n sprokie geskryf, my lief een waar jy die prins en ek jou aspoestertjie was:   ”ons het op die internet ontmoet waar ek agter sinkografie kon skuil, en gemaklik, onder ‘n pseudo, my lot, eerlik en eksplisiet treurig my jou sou bekla oor my pa se tweede vrou…

Read More

Anne-Marie Bartie. dialoog

13 March 2026 By Versindaba

  dialoog   as spraak is waar jy veilig voel sou jy ten minste daaroor kan fluister in ore waar die luister nog sag en ontvanklik is maar praat se lugtyd is op jy leef nou net in rimpelogies waar skoenlappersoentjies lag   © Anne-Marie Bartie, 2026

Read More

Andrea Sieberhagen. Die kleur van stilte

12 March 2026 By Versindaba

  Die kleur van stilte   oggendstilte is donkerblou wakkerword         droewigheid gister se pyn        ʼn swaar onthou   moeisame middae se uithou-leef word in kille kleurloosheid deur uur vir uur se stilte verweef   in die laaste aardse lig gloei stilte oranje-rooi om ysige verlatenheid in die genade-uur te ontdooi   © Andrea Sieberhagen, 2026…

Read More

Wynand J Booysen. Stilkind

9 March 2026 By Versindaba

  stilkind   die mens se stilkind is baie mooi fyn sonder bloed in die lyne ritmies gevou    ‘n origamie voëltjie sy dans haar waterdans   vingers aai dadeloos    hunker na ‘n kwas weifel dan onvas en glip asof oor glas haar glimlag ‘n galeiproef    prentjie-porselein haar stom betoog verbeusel en verbuig ‘n dowe allooi…

Read More

Dietloff van der Berg. Petrichor 

9 March 2026 By Versindaba

  Petrichor  (petra klip, ichor bloed)   Jy ruik in stilte buskruit donderslae uit die hemele neergeblits, knopkieriekorrels hael, voor vet druppels na die droë tyd ongehoord van gewasse drup met plantolie verbind in die lug uit kleigrond en klip met aard-geur vrygestel word en water verligting bring waar stomme blare suisend sing oor vloeistof in…

Read More

Dietloff van der Berg. Fluit-fluit

9 March 2026 By Versindaba

  Fluit-fluit   Ontbinde lyke stapel op want die pes het toegeslaan met rotte oral ook in die strate wat uit hul gate dit versprei met vir mens geen antwoord meer oor hoe om dit te keer nie. Toe op Heilige Johannes en Paulus se herdenkingsdag kom charismaties die fluitspeler daar aan en belowe teen…

Read More

Dietloff van der Berg. Afskeid

9 March 2026 By Versindaba

  Afskeid   Hy sal jou nooit weer soen nie na die trein relatief kleiner word, uit sig verdwyn op pad na die oorlogsgrens toe; die smaak sal jy nog lank daarna op jou lippe dra en hom verbeeld al word die skyn net pyn.   © Dietloff van der Berg, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon