Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Gerard Scharn. marche funèbre voor de doden van zinloos geweld

9 March 2026 By Versindaba

  marche funèbre voor de doden van zinloos geweld   onbewust dat dit de laatste slok zou zijn of een wandeling op het zijpad van de dood toen vanuit het niets de vernietiging opdook   geen tijd meer voor nog een afscheidswoord want dat was al gesproken tot ziens tot later see you later alligator…

Read More

Marthé McLoud. Glaskas op vloer 13

9 March 2026 By Versindaba

  Glaskas op vloer 13   Op aande wanneer die wolke woedend dwarrel en son en maan verdwelg snuffel hy by deure, krap hy met lang toonnaels daaraan.   Net dié maak oop wie se hart reeds ’n prooi was, ’n gat het waarbinne hierdie roofdier kan intrek.   Toe slaan hy toe — die…

Read More

Jakes Möller. Vergesig

6 March 2026 By Versindaba

  Vergesig   Ek stuur ’n verkenner die toekoms in, oënskynlik op ’n vredessending maar inderwaarheid ’n spioen.   Sy bring berig van die beloofde land: Geometriese gewels onder goue gewelf, valleie vol veldlelies en GM-graanlande, brandende bosse met slimsensors, ’n fusie-reaktor omring deur engeleklone, eekhorings, ‘n meermin en ’n e-enhoring.   God se hande…

Read More

Jacques Boshoff. Skoonmaakdag

6 March 2026 By Versindaba

  Skoonmaakdag   Dit is Vrydag. Asblikwiele knars knopperig oor ongelyke plaveisel met die uitsit. Daarna die bondel wasgoed – sommige wat hy apart in ’n skottel trap en was, trap en was. Vloere word geskrop, kaste en rakke afgestof, die bed opgemaak. Laastens: die opgehoopte skottelgoed in seepwater, louwarm. ’n Glas gly en breek…

Read More

Gerard Scharn. dirge

5 March 2026 By Versindaba

  dirge   zij loopt voor de dragers met rinkelbom en vlekkenfluit zij zingt een lied vol nostalgie nearer my lord to thee   zoemend als een snorrebot een bijenkorf vol russinnen haar hoofd is overvol zij wil het leven minnen nu haar lief gestorven is   © Gerard Scharn, 2026  

Read More

Willem M. Roggeman.

5 March 20265 March 2026 By Versindaba

  ONBEGONNEN FABEL   Het weer slaat weer om. Vroeg of laat komt altijd een dier ter sprake als laatste argument. Het past nu een gesprek te voeren ergens diep onder water, of te schrijven op een wolk, of te rekenen op het schild van een uitgeputte schildpad Dan te wisselen van identiteit. Onmondig lijkt…

Read More

Thurston Cooper. Stink Voete

2 March 2026 By Versindaba

  Stink Voete   Die Tafel bedek met ’n wolkkroon. ’n Halsnoer van unieke Kaapse fynbos. Golwe om haar enkels.   Maar onder die Tafel, by die voete, hang daar ’n slegte reuk— werkloosheid, dwelmmisbruik, bloed en pistoolrook.   Die probleem is nie haar voete nie— ons het gewoond geraak aan die reuk.   Ons…

Read More

Marthé McLoud. Gekanselleer

2 March 2026 By Versindaba

  Gekanselleer   Haar ma het op veertig uit ‘n sluimerslaap ontwaak. Sy het weer gaan leer eksamenskryf in klaslokale.   Haar ma groei tot ’n nuwe mens terwyl haar middelkind oor droë bossies struikel — seer knieë op klip al meer verdik.   Haar ma is nou die keurder en sy die manuskrip —…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon