Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marieta McGrath. Koue stilte

19 February 2026 By Versindaba

  Koue stilte   Hulle kou die stilte. Man en vrou aan tafel gewikkel in ‘n klewerige mastikering. ‘n Geklik van tonge. Verbete valbyltande, soos naderende onheilshoewe. Eetgerei ‘n dans van staal teen Delft. Dit blyk albei hou die hef in een hand, die ander hand vurk skuld weg –   Hy aarsel. Instinktief stuur…

Read More

Marthé McLoud. Die man in die maan

18 February 2026 By Versindaba

  Die man in die maan   Almal weet van die man op die maan met ’n bondel hout op sy rug  — so ver weg dat die dood hom miskyk.   Eeue gelede het hy op die Sabbat hout opgetel — asof alle dae dieselfde is. Sy skaduwee, nou op die maan.   In…

Read More

Daniel Hugo. Ontslape digter

17 February 2026 By Versindaba

  Ontslape digter Herman de Coninck   Herman het in sy tuin gesit dat die sangvoëls hom inspireer maar toe koninklik ingedut   wanneer hy sy oë uitvee het al die merels reeds migreer sy ryme stilweg padgegee   nou sit hy daar doodverstom die groot stilte het gekom   © Daniel Hugo, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Emosionele horlosies / kalenders affektief

17 February 2026 By Versindaba

  Emosionele horlosies / kalenders affektief   In ‘n brief aan Martin Amis op 13 Maart 1996, gepos uit Brookline, skryf Saul Bellow die dood van jou ouers is soos om deur ‘n spieëlglas- venster te ry: jy het nie geweet dit is dáár nie; tot die breekslag.   Jare daarna tel jy nog skerwe…

Read More

Nuwe digkompetisie: Stilte / Afskeid / Sprokies

17 February 20261 June 2026 By Versindaba

    Versindaba nooi graag digters uit om gedigte in te stuur met een van die volgende temas:   Stilte Afskeid Sprokie-“remix”   Die wenner ontvang R1500 prysgeld.   Vereistes   Gedigte oor die bogenoemde temas word in aanmerking geneem vir die kompetisie, hoewel ander gedigte steeds welkom is (maar nie as inskrywing vir hierdie…

Read More

Wenners van Desembergedigte-kompetisie

16 February 202616 February 2026 By Versindaba

Die volgende digters is aangewys as wenners van die Desembergedigte (2025):   Jakes Möller (Wen R500) https://versindaba.co.za/2025/12/04/jakes-moller-kersfees-op-misgund/ Marthé McLoud (Wen ‘n boekpakkie) https://versindaba.co.za/2025/12/08/marthe-mcloud-31-desember-1997/ Natasha Harmse (Wen ‘n boekpakkie) https://versindaba.co.za/2025/12/04/natasha-harmse-as-ek-na-desember-luister/  

Read More

Stefanus S. Vivier. Reisiger

22 January 2026 By Versindaba

  Reisiger   By Beit-el-Wadi in die delta van die nyl loop hy die tweede myl verdwaal hy in ‘n storm desperaat soekend na die kaart wat word soos ‘n swaard toegedraai in perkament die skerpkant versigtig na binne versplinter dit die hierogliewe uit die laaste dinastie van taal as die skadu van die piramied…

Read More

Marthé McLoud. Faktor 2 – Faktor 50

3 December 2025 By Versindaba

Desembergedig   Faktor 2 – Faktor 50   die reuk van Tropical dark tanning Sonskerm faktor 2 en ek is terug as kind in ons strandhuis by Gordonsbaai en die koel see   ek alleen saam met myself op die rotse en die sand neutbruin in ’n rooi bikini met geen sterfling se aandag –…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon