L’appel du vide (Die roep van die afgrond – ՚n laaste brief aan my jonger self) Ek kyk af na my hande een-en-vyftig jaar later sien ek die letsels ek onthou my laaste kaalvoet modderdae, die klein wilde dogtertjie wat soggens wakker geword het sonder gister se skaamte of môre se gewig. …
Category: Kompetisies
Elisma van Zyl. Reisiger op soek
Reisiger op soek Die kompas van my siel neem my Noord verby die bekende Suid verby die grense van tyd ‘n Reisiger op soek na ‘n misterieuse plek wat die melkweg bedek met sterstof van my bloed Die kompas van my siel neem my Suid tot waar ek Hom vind net…
Margaret Cordier. Tog
Tog klein tok-tokkie kaalvoet oor duine flaminke aan die mond van die Gariep waad in poele dans in die blinkende wit trek oor tyd na die hoë veld onder die hemel wyd daar bo die lewe is sand en stof in hierdie aardswoestyn goT in skeure en droeë rivierbeddings leer ons…
Ilse van Staden. tuiskoms
tuiskoms wanneer jy terugkeer, uiteindelik berus in jou lot soos in ʼn safgereisde jas, en jy ruik na son en see, die naklank van sirenes nog sidderend in jou are wanneer jy terugkeer ná al die jare en ʼn eggo van jou oorwinnings draal ten spyte van die verliese, ten spyte van…
Ilse van Staden. vooraand
vooraand laat ons dan gaan, jy en ek, met die skemer wat oor die meer uitstrek soos ʼn ooglid en veraf blitse wat aar oor die retina van die aand laat ons gaan, want die kanse op gevaar is skraal, die swart slang het lank in die laatmiddagson gelê vlak teen die…
Willem M. Roggeman. De meerwaarde van de verbeelding
DE MEERWAARDE VAN DE VERBEELDING Telkens hij in een spiegel kijkt, wordt het moeilijker zichzelf te herkennen. Daarom stelt hij voorwaarden aan zijn herinneringen, maakt een grote bocht om enkele jaren heen. Hij verzamelt regenachtige zomerdagen waarin het wemelt van de opmerkingen, raakt van streek door literaire verwijzingen en het samendrommen van anekdoten….
Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
Camdeboo, Van der Waltshoek Die veraf gedruis van die waterval meng met die stilte van die Kloof. Bruisende water stort in lang wit slierte en plons in ‘n skuimende poel. ‘n Stille simfonie weerklink as die witkruisarend om en om swewe en geleidelik daal na sy kuiken oorkant op ‘n rotslys teen die…
Andrea Sieberhagen. Langpad
Langpad As ek die langpad myne maak en ʼn rugsak pak met net dit wat nodig is, as ek mismoedigheid en haastigheid agterlaat sal ek lig kan reis en met elke tree wat ek loop nuwe vryheid koop. As ek die wye wêreld my tuiste maak en bome en berge my geselskap…
