Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Leon Retief. Die DNS-sepie Episode 5

17 October 20175 February 2020 By Versindaba

DIE DNS-SEPIE EPISODE 5 Die mooiste laboratorium ter wêreld is sekerlik by Cold Spring Harbor, New York. Gedurende die laat 1950’s en vroeë 1960’s was dit saam met Cambridge, Harvard en Parys een van die bekendste plekke vir navorsing oor molekulêre biologie. Marshall Nirenberg, ‘n onbekende wetenskaplike van die National Institutes of Health (NIH) in…

Read More

Leon Retief. Die DNS-sepie Episode 4

10 October 201710 February 2020 By Versindaba

  DIE DNS-SEPIE EPISODE 4   Toe die twaalfjarige kosskoolleerling Michael Crick in Maart 1953 ‘n brief van sy pa oopmaak, was hy die eerste mens ter wêreld wat geweet het dat Francis Crick aan DNS begin dink het as ‘n kode: “It is like a code. If you are given one set of letters…

Read More

Leon Retief. Die DNS-sepie Episode 3

3 October 201710 February 2020 By Versindaba

DIE DNS-SEPIE EPISODE 3 “I have never seen Francis Crick in a modest mood.” So begin James Watson se beroemde (en tereg ietwat berugte) boek The Double Helix, waarmee hy heelwat mense die harnas ingejaag het – Watson het nie geskroom om te sê wat hy van mense, instansies of gebeure dink nie. Vir ‘n…

Read More

Leon Retief. Die DNS-sepie Episode 2

26 September 201710 February 2020 By Versindaba

(Hiermee die tweede aflewering van 6  waarin Leon Retief die beginsels waarop erflikheid berus ondersoek. Die aflewerings sal weekliks op Dinsdae verskyn – volg gerus die geskiedenis oor DNS in hierdie uiters interessante artikels! – Red.) DIE DNS-SEPIE EPISODE 2 Die Habsburg lip Die Oostenrykse fisikus Erwin Schrödinger (van kat-faam) het in 1933 die Nobelprys…

Read More

Leon Retief. Die DNS-sepie Episode 1

19 September 201710 February 2020 By Versindaba

(Hiermee die eerste aflewering van 6  waarin Leon Retief die beginsels waarop erflikheid berus ondersoek. Die aflewerings sal weekliks op Dinsdae verskyn – volg gerus die geskiedenis oor DNS in hierdie uiters interessante artikels! – Red.) DIE DNS-SEPIE EPISODE 1   genetics   My mother has a gap between her two front teeth. So does…

Read More

Yves T’sjoen. Literair tijdsdocument. Hommage van Eddy van Vliet aan Breytenbach

15 July 201719 July 2017 By Versindaba

  Literair tijdsdocument. ‘Als was alles vanzelfsprekend in die witte huizen’ Hommage van Eddy van Vliet aan Breytenbach Yves T’sjoen. Na de arrestatie van Breyten Breytenbach in augustus 1975 en drie maanden later de veroordeling tot een celstraf van negen jaar zijn in Nederland en elders in de wereld (Frankrijk, Verenigde Staten) activiteiten ondernomen om…

Read More

Karen Kuhn. Hekse in Pole

11 July 201710 February 2020 By Versindaba

‘n Braai in Chwaliszewo op die oewers van die Warta wat hier deur Poznań op ‘n Sondag in die somer vloei. Hier, waar daar op Sondag 24 Mei 1511, skemer; ‘vetula combusta [est] in campo extra oppidum Valischewo –  ‘n heks in die veld buite die dorpie van Waliszew of Chwaliszewo gebrand is’. Op die…

Read More

Carina van der Walt. Aardse paradys of poel van verderf in “De tuin der lusten”?

17 April 201710 February 2020 By Versindaba

  Die titel van hierdie blog betrek die middelste paneel van Jeroen Bosch se skildery De tuin der lusten. Dit is ’n vraag wat die Nederlandse bioloog dr. Thys Caspers stel en ’n onderskrif in sy essay Gesnawelde viezeriken in plaas van gevleugelde vrienden. Caspers konsentreer op die simboliek van herkenbare voëlsoorte in hierdie skildery….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon