Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Carina van der Walt. Vadermoord?

17 January 20195 February 2020 By Versindaba

  Tydens die Tuin van Digters 2018 ontmoet ek toevallig Trienke Laurie aan die ontbyttafel in ons gesamentlike gastehuis. Ek weet onmiddellik waar sy in die Afrikaanse literêre wêreld pas. Sy is die dogter van D.J. Opperman. Ek onthou selfs dadelik dat sy met haar eie gedig gereageer het op die digterskap van haar vader….

Read More

Louis Jansen van Vuuren. Novembermaand

5 November 20185 February 2020 By Versindaba

 . Autumn The morns are meeker than they were, The nuts are getting brown; The berry’s cheek is plumper, The rose is out of town. The maple wears a gayer scarf, The field a scarlet gown. Lest I should be old-fashioned, I’ll put a trinket on. Emily Dickinson . as dit sneeu November in Boussac,…

Read More

Carina van der Walt. Die lang asem van poësie

19 October 20185 February 2020 By Versindaba

  Dit is vandag presies ’n jaar gelede dat die Literaire Salon in’t Wevershuisje 2017 plaasgevind het. René Bohnen uit Suid-Afrika, Vicky Francken, Paul Meeuws en Theo Rikken uit Nederland en Miriam van Hee uit België was die gaste. Net soos destyds staan die bosse, parke, tuine en lanings vandag ook in brand. Dit is…

Read More

Carina van der Walt. Jeroen Bosch. Hel en Verderf

11 October 20185 February 2020 By Versindaba

    HIERONYMUS BOSCH, paintings for discussion and writings is ’n Klein Uiltjie-lesing wat op 24 Mei 2017 voorgedra is aan die Universiteit van Wenen. Aangesien prof. Rina Loader se groep studente by die vakgroep Afrikaans veral afkomstig is uit Oos-Europese lande soos Roemenië en Bulgarye, moes die lesing in Engels aangebied word. Die Afrikaanse…

Read More

Carina van der Walt. Bootjies

4 June 201810 February 2020 By Versindaba

  Klein bootjies. Oorvol bootjies. Stukkende bootjies. Bootjies sonder petrol. Die woord “boot” het in Europa al net so belade geword soos “roete” en “grens”. Dit dui ’n verskynsel aan wat wêreldwyd voorkom, maar veral afspeel op die water van die Middellandse See – VLUGTELINGE. Stadig maar seker word die water warm. Dit is somer….

Read More

Karen Kuhn. Die Winter Heks

9 April 20185 February 2020 By Versindaba

Już wiosenne słonko wzbija się po niebie W tej wezbranej rzece utopimy ciebie!   Soos die lenteson opkom in die lug van blou in hierdie geswelde rivier verdrink ons jou! (losweg vertaal) Einde Maart se ekwinoks dui die koms van lente in die Noorde aan en dié jaar het ek saam met die Pole Topienie…

Read More

Carina van der Walt. Twee vakansie indrukke – die wrang kant

8 January 201810 February 2020 By Versindaba

    Paternosterblues   soggens lê visserbakkies leeg onderstebo deurmekaar ongebruik op die strand teen ’n poeierkwassieblou lug   ons probeer help & eet meer kreef want die vismark staan leeg – die vrye mark is ’n boelie & sit met silwer aan tafel om die vissertjies te keel   agter indigo luike sien ons…

Read More

Carina van der Walt. Hoe om ‘n framboos te pluk

12 December 201710 February 2020 By Versindaba

  Die titel van die blog hou direk verband met die vierde Literaire Salon in’t Wevershuisje wat op 19 Oktober in Tilburg plaasgevind het. René Bohnen, hoofgas uit Suid-Afrika, was al in die Europese lugruim toe ek soggens vroeg hierdie brose framboos in my tuin ontdek. Die vruggie het op die punt van afval gehang….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon