’n Resensie-essay oor Marc Tritsmans se bundel en Daniel Hugo se vertaling Dit is ’n bekende feit dat as dit kom by vertaling die vertaler as persoon meestal ’n skimfiguur in die agtergrond bly. Die beskikbaarheid van inligting in verskillende tale was oor eeue heen en is tans steeds onontbeerlik in internasionale politieke en…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Yves T’Sjoen: Lijnenspel in beeld en taal
Het multimediale project la pose voilée van de fotograaf Malou Swinnen en Door de handen van Amor van een adem voorzien van de dichter Inge Braeckman doet mij bij een eerste aanblik en lezing denken aan een gedicht van Antjie Krog. In Kleur kom nooit alleen nie verwijst de titel ‘The Particularity of Nakedness’…
De Waal Venter. Traduttore, Traditore!
Traduttore, Traditore! ’n Verantwoording van die vertaling van Pablo Neruda in Afrikaans Traduttore, Traditore! Die vertaler is ’n verraaier! Hierdie bekende gesegde het êrens in die sestiende eeu ontstaan en sedertdien het seker elkeen wat ’n vertaler was, en is, kennis geneem hiervan. Hoekom “verraai”? Die meeste vertalers en mense wat oor vertaling besin,…
Yves T’sjoen. op weg na gû (variant op kû)
op weg na gû (variant op kû) (een gelegenheidsfragment memorabilia) Yves T’Sjoen Ik herinner mij het voorval alsof het de dag van gisteren was. Aan de Universiteit Gent doceer ik intussen enkele jaren een introductiecursus, een soort panorama, van de Afrikaanse letteren. Naast de studenten Talen en Culturen (Afrikanistiek) krijgen de neerlandici in de bacheloropleiding…
Carina van der Walt. Twee sterk vrouens
Française ek ontmoet haar in Chartres se vervalle kerkie Saint André SY is sy maaksel ’n kunstenaarsdroom elfie klein sit sy op die top van haar leer haar kleirok is aan flarde geskeur – hare tot in haar middel huil donker trane wasspons in die hand voete kaal miskien op die top van…
Carina van der Walt. Jeroen Bosch en sy Liefies (2)
Marlene van Niekerk voeg haar met die volgende gedig se titel by die handjievol Afrikaanse digters wat ooit oor Jeroen Bosch se skildery De tuin der luste geskryf het. Net soos by D.J. Opperman se gedig JEROEN BOSCH is Van Niekerk se titel ook in blokletters. TUIN VAN AARDSE VREUGDES in hierdie tuin…
Carina van der Walt. Jeroen Bosch en sy Liefies (1)
Wanneer ’n mens aandagtig na die middelste paneel van Jeroen Bosch se skildery De Tuin der Lusten kyk, ontdek jy dat die vroutjies daarop min of meer dieselfde lyk. Hulle is almal lank, skraal, kaal en het karakterlose gesiggies. Die borsies is in proporsie klein en die heupies ietsie breër. Die kroon van…
Carina van der Walt. Vadermoord?
Tydens die Tuin van Digters 2018 ontmoet ek toevallig Trienke Laurie aan die ontbyttafel in ons gesamentlike gastehuis. Ek weet onmiddellik waar sy in die Afrikaanse literêre wêreld pas. Sy is die dogter van D.J. Opperman. Ek onthou selfs dadelik dat sy met haar eie gedig gereageer het op die digterskap van haar vader….
