Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Anne-Marie Bartie. skisofrenie

1 June 2026 By Versindaba

  skisofrenie ‘n kind wat anders is   i Calalini is die kat hy speel met Woensdag op die grens van wat haar wêreld en nou ook joune is   hy grou sy naels in haar wang in ‘spring in die dam’ beveel hy, ‘jy kannie swem nie’ koggel hy sy brein is glasig  …

Read More

Jasmyn Beetge. Slaaptyd

1 June 2026 By Versindaba

  Slaaptyd   ek lees ‘n slaaptydstorie vir jou voor en kyk hoe jy, hart van my, sukkel om wakker te bly om die gelukkige einde te hoor   ek’s bang, my lam, omdat jy nie in ‘n wêreld vol wolwe heel kan bly en eendag, eendag self sal ondervind dat werklikheid van stories verskil,…

Read More

Margaret Cordier Biermann. Gelyktydigheid

1 June 2026 By Versindaba

  Gelyktydigheid   by soveel vrede sit ons saam tussen musiek skryf elkeen op sy eie sing ons duette op papier   © Margaret Cordier Biermann, 2026  

Read More

Jan A. Botha. Wat bly staan

1 June 2026 By Versindaba

  Wat bly staan afskeid aan San Francisco   Mevrou Coit skryf in haar laaste testament: vat my fondse as ek vort is en pleeg iets moois hier op my stad se perkament.   Nou staan hier ’n ronde opklimtoring twee honderd drie-en-veertig trappe hoog. Die heuwel saai haar sonderlinge van uit, op elke toeristekaart…

Read More

J.M. Goedhart. Stilstuipe in die Marianatrog

1 June 202630 May 2026 By Versindaba

  Stilstuipe in die Marianatrog   die maalgolgare voer die vloed verstar verwar en heen en delf en blitsig kwik omstroom soos ‘n dief-duiker, opsoek na smeltsterre in die oerknal- skaaf na sink na gat na gleuwe in die harsingsonthul, diep verstryk, soos spelonketakke, verwilderd van lug van lewe (litte kwyn) tot een, tot een,…

Read More

J.M. Goedhart. Oopkrap geraamtes aan die skedelkus

31 May 202630 May 2026 By Versindaba

  Oopkrap geraamtes aan die skedelkus   rafelskyn genade blink sy droog vergeet my die afguns grein getuie swyg belye Aand. (waar see-wind skakels in the bries) nie blywend jy is verwek   ek traag nie jou emmertjie leeg van sandklip en weersienstaal Dit brokkel lugbedek en sluier val tot stukkies toekoms; godswatergemmer oor die…

Read More

Charité Mouton. Besoektyd

31 May 202629 May 2026 By Versindaba

  BESOEKTYD   dis drie-uur en die glas-deure skuif oop na die bekende grys gange, fynbos-foto’s teen die muur, spiraal-patrone op die gordyne, medisinale reuk aan haar hande haar weerkaatsing in die nooduitgang het oud geword   vandag in kamer B11 luister hy na leonard cohen, snork saggies, sy hand klam in hare die infusie…

Read More

Gerard Scharn. bij het afscheid van een seriemoordenaar

30 May 202630 May 2026 By Versindaba

  bij het afscheid van een seriemoordenaar   nog twee uur en een paar meters te gaan dan is het met hem gedaan volgens protocol vierentwintig uur continu gemonitord   zij galgenmaal nog niet verteerd zijn laatste woorden nog niet gesproken maar wel zijn keus bepaald hoe het ondermaanse te verlaten   geen gas of…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon