Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Joan Hambidge. Brief aan die tinktinkievrou

5 June 2026 By Versindaba

  Brief aan die tinktinkievrou Hester Serfontein (1947 – 2026)   Met Nina se geboorte vra die hospitaalsuster in die MediClinic: “Het mevrou ook kinders?”   Vandag  sonder aarseling, ‘n lang familieverbintenis stilweg met ‘n ompad bely.   My vader leen sy jas vir my vir ‘n reis na ‘n ysige winterlandskap in die verre…

Read More

Miel Vanstreels. Maastricht – Godsheide

5 June 20265 June 2026 By Versindaba

    MAASTRICHT – GODSHEIDE   Op my fiets op die jaag- pad langs die kanaal,   vissers swyg my na my geboortedorp,   nog altyd het my ouers die mooiste plekkie in die begraafplaas   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Marthé McLoud. Wring

5 June 2026 By Versindaba

  Wring   die stortvloed van eensaam soos nat wasgoed uitgewring deur die vrou wie se vorms ek voltooi vir opname   nou, na jare, dra ek ook daardie trui   gly ek op stotterwoorde, wring ek die eensaamheid uit as ek In a Strange Room lees in ’n hotel-sitkamer vol mense   © Marthé…

Read More

Marthé McLoud. Nagmerries

5 June 2026 By Versindaba

  Nagmerries   Elke nag staan al die gruwelike dae soos ingekapte houtpenne en wag vir die rubberring van die geheue om daaroor te val.   © Marthé McLoud, 2026  

Read More

Marthé McLoud. Laataand in Kambodja

5 June 2026 By Versindaba

  Laataand in Kambodja   In die maandeurstraalde water dryf ek, roei ek met my arms om rots en riete; die swembad kronkel soos ’n waterslang, in die skadu van Angkor Wat die mosbegroeide tempelstad waar waternimfe op klip oor eeue strek.   Die water vloei deur die nag; ek swem in my eie grag….

Read More

ND Cronjé. 70s kleindorpse opname

4 June 2026 By Versindaba

  70s kleindorpse opname   die esso bordjie hang nie reg nie hy is lank terug net so skeef gelos: die wind klap teen hom ‘n woordelose tong   ’n hond lê vergete in die skadu   ‘n windpomp langs die spoorlyn staan teen opskietmielies, te laat vir die seisoen. dit lyk na reën  …

Read More

Anne-Marie Bartie. trurat

4 June 20264 June 2026 By Versindaba

  trurat   van afdraand voor die lykshuis in die gang af na die ambulans weer na die toneel waar die geweefde swart toerniket en morfien gelyn in lewensaar jou aardse bestaan vir eers regop hou   © Anne-Marie Bartie, 2026  

Read More

C Fritze. Oorskot van die dag

3 June 20263 June 2026 By Versindaba

  Oorskot van die dag (Brittanje se top-ontsyferaars van WOII-kodes krap steeds kop oor ’n geheime kode wat aan die poot van ’n dooie duif gevind is. Die gewonde voël het moontlik teruggevlieg van Nazi-besette dele van Europa toe dit op ’n skoorsteen in Surrey geland het om te rus, en toe gesterf het. Die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon