Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2021

14 April 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch ’n Aantal gebeure het die afgelope weke saamgeval om die kwessie van taal by die Universiteit Stellenbosch opnuut op die spits te dryf. Die universiteit se hersiene konseptaalbeleid is vir kommentaar gepubliseer en die amptelike konsultasieproses is…

Read More

Documentatiecentrum voor poëzie, Gent

20 March 2021 By Versindaba

  https://www.poeziecentrum.be/ Poëziecentrum | Documentatiecentrum voor poëzie. Poëziekrant Activiteiten Educatie Uitgeverij Shop In maart en april kunnen literatuurliefhebbers in Kortrijk hun hart weer ophalen: voor het zesde jaar op rij strijkt het Memento Woordfestival Kortrijk neer in het centrum van de stad. Dit meerdaags literatuurfestival wordt gecureerd door de Letterzetter van Kortrijk, een collectief van…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2021

17 March 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Aansoeke ingewag: skrywersresidensie Aansoeke vir die skrywersresidensie wat die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans vanjaar weer aanbied, sluit 19 Maart. Ons herinner alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans dat julle kan aansoek doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Februarie 2021

19 February 202119 February 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans In hierdie eerste nuusbrief van 2021 wens ek julle graag namens die bestuur van PEN Afrikaans ’n voorspoedige jaar toe. Mag dit met julle goed gaan ten spyte van die moeilike omstandighede waarin ons ons steeds bevind. Lees verder vir, onder meer, ’n uitnodiging om aansoek te doen…

Read More

Ingrid Jonkerprys: Oproep vir inskrywings

3 February 202118 February 2021 By Versindaba

      DIE INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE 2021 (DIGDEBUTE MET ISBN) Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2021. Voltooi asb die aangehegte inskrywingsvorm en besorg dit saam met drie eksemplare van die digdebuut wat in die jare 2019 of 2020 verskyn…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Desember 2020

14 December 2020 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans stel webwerf bekend Dit is ’n groot plesier om hier PEN Afrikaans se webwerf bekend te stel. Baie dankie aan LitNet wat die afgelope jare PEN Afrikaans se webportaal gehuisves en bygewerk het. Ons sal aanhou om onder andere ons maandelikse resensie-oorsig daar beskikbaar te maak…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: November

13 November 2020 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Tuin van Digters 2020 Die huldiging van die Afrikaanse digter en vertaler Daniel Hugo, die voortsetting van die impak van Ampie Coetzee op die Afrikaanse letterkunde, die belangrikheid van vertaling van Afrikaanse digbundels, gesprekke met nuwe jong opkomende digters, die inspirerende kombinasie van Afrikaanse poësie en musiek,  die…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Oktober 2020

20 October 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Aanlyn kursusse: laaste sluitingsdatum op hande   Die aanlyn kursusse wat ons vanjaar met die ondersteuning van PEN International aanbied, het afgeskop. Marita van der Vyver het die afgelope Saterdag die eerste sessie van die aanlyn kursus oor die skryf van verhale behartig en word in die volgende…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon