Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wat lees jy? “Skattejag en skadukante” (Malene Breytenbach)

30 March 2026 By Versindaba

    Skattejag en skadukante deur Malene Breytenbach, LAPA, 2026 Hoewel die romanza-vorm deur baie skrywers beoefen word en as een van die beste verkopers wêreldwyd beskou word, is sulke romans dikwels voorspelbaar en cliché-agtig. Malene Breytenbach is beslis ‘n uitsondering op dié “reël”. Sy kan met reg die koningin van moderne Afrikaanse romanza genoem…

Read More

Wat lees jy? “Hinterland” (Piet van Rooyen)

25 March 2026 By Versindaba

    Hinterland deur Piet van Rooyen, Naledi, 2025 Piet van Rooyen is die skrywer van bekroonde boeke soos Die spoorsnyer (1994) en Die olifantjagters (1997), asook heelwat ander soos Agter ʼn eland aan (1995) Etosha (2010), Voëlvry (2015) en twee digbundels, benewens verskeie akademiese uitsette. Hy is ʼn afgetrede professor van die Universiteit van…

Read More

Wat lees jy? “Dogtag Memories” (Jon Goetzsche)

17 March 202617 March 2026 By Versindaba

  Dogtag memories: The misadventures of an SADF conscript deur Jon Goetzsche, Penguin Random House, 2026   Beslis nie vir kinders nie! Maar baie beslis van die beste dienspligboeke vir grootmense! Die eerste paar bladsye het my laat lê van die lag en my laat besef hoe kreatief Afrikaans as vloektaal is – al is…

Read More

Wat lees jy? – “Die skuld wat bloed betaal” (Sandra Skinner)

3 March 20265 March 2026 By Versindaba

    Die skuld wat bloed betaal deur Sandra Skinner, Naledi, 2025   Geweld teen vroue en kinders is pas tot nasionale ramp verklaar. In haar pakkende debuut plaas Sandra Skinner hierdie probleem sonder doekiesomdraai onder die vergrootglas. In twee plattelandse gemeenskappe word kinders uitgelewer aan die fisieke en verbale geweld van volwassenes by wie…

Read More

Wat lees jy? “Skimme en spoorsoekers” (Martin Steyn)

26 February 2026 By Versindaba

      “Skimme en spoorsoekers” deur Martin Steyn. LAPA, 2026.   Martin Steyn is ʼn bekende skrywer van misdaadfiksie en sielkundige rillers wat dikwels fokus op die donker kant van die menslike natuur. Bekende werke sluit in sy debuut Donker spoor waarvoor hy die ATKV-Woordveertjie-toekenning vir Spanningsfiksie in 2015 ontvang het, asook ander romans…

Read More

Wat lees jy? “Klein Konings” deur Theo Kemp.

9 February 2026 By Versindaba

    Klein Konings deur Theo Kemp. Protea Boekhuis, 2025.   Daar is al veel geskryf oor Theo Kemp se roman Klein Konings. Uiteenlopende teoretiese invalshoeke is al gebruik om sin te maak van dié enigsins komplekse roman. Wat my by die lees van die boek getref het, is veral die ondermyning van stereotipes, soos…

Read More

Yves T’Sjoen. Twee overzijden

29 December 202520 January 2026 By Versindaba

  In april 2026 verschijnt Twee overzijden. Gesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Academia Press).     Ik ging naar Bommel om de brug te zien. Ik zag de nieuwe brug. Twee overzijden die elkaar vroeger schenen te vermijden, worden weer buren. […] M. Nijhoff   De brug tussen talen die genealogisch…

Read More

Wat lees jy? “Koesterkos” deur Frik de Jager

18 December 2025 By Versindaba

      Koesterkos: resepte uit ons ma’s se kombuise deur Frik de Jager. Naledi, 2025   Ek lees Koesterkos soos ’n digbundel, want dis pure poësie – poetry! Hoewel ek self deesdae selde kos maak, gaan hierdie boek nie uit my kombuis uit nie. Frederik De Jager het hier resepte byeengebring wat nog lees…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon