Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wat lees jy? – Die Anglo-Boereoorlog in Kleur (Tinus le Roux)

9 December 2025 By Versindaba

    Die Anglo-Boereoorlog in Kleur: Volume II. Guerrillaoorlog. 1900 – 1902 deur Tinus le Roux. Protea Boekhuis, 2025. 264pp. Hoewel ek nie iemand is wat belangstel in oorloë en geweld nie, het hierdie boek my aangegryp. Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux is een van die mees indrukwekkende koffietafelboeke wat ek die…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die ambivalensie van selfdood

24 November 2025 By Versindaba

    wie het die eerste maal die woord psigose gesê neurose of stres of trauma of die eufemisme selfdood T.T. Cloete. “Lewensafrigters”, p. 17, Karnaval en Lent     Ariel To write poetry: you have to be prepared to die. – THEODORE ROETHKE   Die slim dogter van Smith College Phi Beta Kappa (later…

Read More

Marlies Taljard. “Völuspá”

21 November 2025 By Versindaba

  https://en.wikipedia.org/wiki/V%C3%B6lusp%C3%A1   In sy pas verskene bundel Poëme (Turksvy, 2025) wy Wium van Zyl die laaste afdeling aan “herdigte uit die Edda”. Die eerste gedig lui só:   Völuspá   Uit die water wat beur uit die wit grond onder die esdoring se wye skadu oor Lotfontein het die drie wyse vroue verskyn, Verlede,…

Read More

Joan Hambidge. Brief, 10 November 2025

10 November 2025 By Versindaba

Daniel Hugo wys tereg daarop hoe verskillende digters die digkuns bedryf. Om moderne Afrikaanse gedigte gewoon as “duister” of “ingewikkeld” af te maak, is ‘n slordige veralgemening. Nog nooit was daar soveel uiteenlopende stemme aanwesig in ons digkuns nie. Verskeie bloemlesings bewys dit. Van Merang tot Flikker-gram oor mediese toestande. Lesers moet eerder gedigte lees…

Read More

Edwin Fagel. Mooi (27)

3 November 20253 November 2025 By Versindaba

      Bright Eyes- The people’s key (2011)   Oorspronkelijk werd The people’s key (2011) van de Amerikaanse punkfolk-band Bright Eyes aangekondigd als het laatste album. Maar in 2020 kwam de band weer bij elkaar en de muziek die ze sindsdien maken grijpt terug op het geluid van hun (commerciële) hoogtijdagen: hun doorbraakalbum Lifted,…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die rol van die magiese en mitiese radio van WOII.

20 October 202521 October 2025 By Versindaba

      It would not have been possible for us to take power or to use it in the ways we have without the radio. —Joseph Goebbels: All the light we cannot see Ek was ’n alleenkind, ’n buitestander, maar ek het een goeie vriend gehad: ’n radio. Ek was in standerd 2 toe…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die Nobelprys vir Letterkunde 2025: László Krasznahorkai

15 October 202515 October 2025 By Versindaba

    I   Die Nobelprys vir Letterkunde is op 9 Oktober 2025 toegeken aan die Hongaarse skrywer, László Krasznahorkai. Die Sweedse Akademie het aangevoer dat Krasznahorkai die prys ontvang “…for his compelling and visionary oeuvre that, in the midst of apocalyptic terror, reaffirms the power of art.” Die toekenning erken sy unieke stem en…

Read More

Yves T’Sjoen. Breytens Nachleben

28 August 20252 September 2025 By Versindaba

Gesprek van Yves T’Sjoen met Breyten Breytenbach. Tuin van Digters 2019 ter gelegenheid van de viering van de tachtigste verjaardag van Breytenbach.   Deze weken mag ik in Zuid-Afrika de essaybundel De ontdekking van het eiland. breytenbachiana voorstellen. Het boek is het slotdeel van een drieluik, met het academische boek Kwintet. Literaire dialogen tussen Afrikaans…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon