Engel: Evette Weyers What is the knocking? What is the knocking at the door in the night It is somebody wants to do us harm. No, no, it is the three strange angels. Admit them, admit them. (Uit: Song of a Man Who Has Come Through – D.H. Lawrence, 1917) ʼn Paar…
Category: Blogs
Nini Bennett. Digters in die filmkuns, deel 2.
Reeds in 2008 wys Leti Kleyn op die hernude belangstellings in die ouer Afrikaanse digters se werk, soos byvoorbeeld die herdrukke, vertalings en geleentheidsbundels van onder meer Ingrid Jonker en Eugène Marais se oeuvres. Met die onlangse verskyning van Vlam in die sneeu, ’n bestekopname van liefdesbriewe tussen Jonker en André P Brink, asook Carel…
Wicus Luwes. Ode aan ‘n Mossie
The sparrow hops Along the verandah, With wet feet. – R. H. Blyth se vertaling van ‘n haiku deur Shiki. Daar is vir my niks mooier as mossies wat in ‘n waterplas op ‘n sypaadjie bad nie. Dit maak nie saak of die waterplas vir die bad uit ‘n ou geroeste waterpyp of geut of…
Marlies Taljard. “Home is where the music is”
This then is the rhythm and the blues of it Home is where the music is (Uit: For Hugh Masekela – Keorapetse Kgositsile) Min Afrikaanse poësielesers ken die stem van Keorapetse Kgositsile (ook bekend as Bra Willie), wat in 2006 deur die South African Literary Awards aangewys is as Suid-Afrikaanse “hofdigter” (Poet Laureate). Kgositsile…
Wicus Luwes. Moenie vir Argentinië huil nie. (Met apologie aan Eva Perón)
Argentinië se afrigter het met hul onlangse nederlaag by die rugby wêreldbeker ‘n traan of twee gestort. Daar is geen twyfel dat Argentiniërs passievolle mense is nie. As daar vanaand gehuil word, hoop ek dat dit weer die Argentynse afrigter is wat ‘n traan of twee gaan stort – solank as wat dit net nie…
Nini Bennett. Digters in die filmkuns.
Filmverse, ‘n digkuns-animasieprojek wat die kunstenaar Diek Grobler in samewerking met die ATKV en Fopspeen Moving Pictures loods, word Oktober vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees bekendgestel. Die projek bevorder nie net ‘n liefde vir poësie nie, maar lewer ook ‘n belangrike bydrae tot die artistieke animasiebedryf in Suid-Afrika, en kan vergelyk word met…
wicus luwes. dis:/ek{teer}
Cat Stevens reken dat die eerste snit die diepste sny. Stevens verwys na die liefde of eerste liefde. Dit is dus ‘n denkbeeldige snit in ‘n denkbeeldige hart, maar die gevoel wat dit veroorsaak kan die verliefde met net soveel trauma los as ‘n werklike snit. Die manier hoe kinders redeneer is so direk of…
Marlies Taljard. Die Goue Ratio: Estetika van die boek
Stel jou voor jy lees ʼn teks waarvan die lettertipe, die lettergrootte, die spasiëring en inkeping gedurig verander … soos baie van die studentewerkstukke wat ek dié tyd van die jaar deurworstel. Jy weet nie wat om op die volgende bladsy te verwag nie, jou oog spring gedurig rond en gevolglik neem jou konsentrasie af….
