Johann Wolfgang Goethe – vertaal deur Gunther Pakendorf Ein gleiches Über allen Gipfeln Ist Ruh, In allen Wipfeln Spürest du Kaum einen Hauch; Die Vögelein schweigen im Walde. Warte nur, balde Ruhest du auch. (C) Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) Op dieselfde noot Oor alle berge Is daar rus, Oor alle bome Is jy…
Category: Vertalings
Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.
Luuk Gruwez – vertaling in Afrikaans
Luuk Gruwez – vertaal deur H.P. van Coller [https://versindaba.co.za/2009/04/01/onderhoud-met-luuk-gruwez/] MOEDERS Mens herken hul van ver en van vroeër: altyd in rep en roer, altyd die bekende rumoer. Of ons nie te koud kry nie miskien, dat ons ons truie toe moet knoop, dat ons van daardie slegte vriende liewers weg moet bly. Ensovoorts, ensovoorts. Hulle is van…
Reinard Mey – vertaling in Afrikaans
Reinhard Mey – vertaling uit Duits in Afrikaans deur Bernard Odendaal [https://versindaba.co.za/category/skrywers-se-blogs/bernard-odendaal-se-blog/ ] “Berlin tut weh” Ek het gewoon in jou my hele lewe: Van binne en van buite ken ek jou, En my herinnerings is eng verwewe Met jou bekende name en met jou. Hul sê jy “doen mens goed”, maar ek voel liewer Jy…
Ina Rousseau – vertaling in Engels
Ina Rousseau – vertaal deur die outeur [ https://versindaba.co.za/2009/07/13/ina-rousseau-in-engels/ (Daniel Hugo) ] Die laspos Uit die niet kom staan voor my ’n kropduif wat probeer om my blik van my boek te lok. En sodra ek wonder wat in liefdesnaam hy by my soek, begin hy iets by my te bedel wat ek sweerlik self ontbeer: Hy…
Alfred Schaffer – vertaling in Afrikaans
Alfred Schaffer – vertaal deur Charl-Pierre Naudé [ https://versindaba.co.za/2009/09/23/alfred-schaffer-as-voorbeeld-van-die-hermetiese-poesie/ ] Impasse Vertier in wissewasjes zoeken, zo blijft een mens overeind. Toonladders oefenen. Eindeloos van iemand houden. Maar, wat een afknapper is de mens, dweepziek, een slaaf van zijn agenda, en zint hem iets niet, dan verbreekt hij de verbinding. Je ruikt hoe ik bederf, ook al ben…
Wopko Jensma – vertaling in Afrikaans
Wopko Jensma – vertaal deur Johann Lodewyk Marais {https://versindaba.co.za/2009/05/22/ants-kirsipuu-roskam-pablo-neruda/ } REIS NA Lourenço Marques vir ants kirsipuu ons het na die tyd by jou hotel opgedaag jy het ’n geselsie met die bestuurder aangeknoop ons het na jou kamer toe gegaan jy het jou koffers uitgepak deftige klere vir…
Louis Esterhuizen – vertaling in Nederlands
Louis Esterhuizen – vertalings deur Chris Coolsma Gedichten van Louis Esterhuizen, vertaald door Chris Coolsma {Soos ook verskyn in Meanderkrant} I. Uit: Sloper, Protea Boekhuis, Pretoria, 2007, ISBN 978-1-86919-186-3 Lament geen oomblik is meer weerloos as dié oomblik, soggens, wanneer jy deur die eerste skrefie lig na jou vrou kyk wat…
Lucas Malan – vertaling in Engels
Lucas Malan – vertaal deur Charl J.F. Cilliers Meditation Lucas Malan Pigeons have come to nest again. Untidily, as they usually do. Peacefully here on the stoep, in the latticework of a vine, amongst leaves making themselves at home. Briefly. They sleep now in pairs, as they should. Serenely. Listen to the whole neighbourhood considering…