Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

T.T. Cloete – vertaling in Nederlands

15 March 20114 December 2011 By Marlise Joubert

T.T. Cloete – vertaal deur Carina van der Walt en Geno Spoormans   Uitgedund   Ik dank U Heer dat ik vanochtend als weleer mijn baard weer scheer.   Vroeger was ik gesteld op seks en soma, op geweld en eer en geld.   Nou ben ik goedkoop gesteld op bloedsomloop en brood met stroop. …

Read More

Joyce Carol Oates – vertaling in Afrikaans

3 March 201131 May 2011 By Marlise Joubert

      Joyce Carol Oates – vertaal deur Melanie Grobler Lorelei   Uit die rëengroen veld loop ek na jou.  Jy sien niks.  Jy is bevrees. Uit ‘n droom so groot soos ‘n seun loop ek reguit in jou omhelsing. Jou ontsteltenis.  Alles is lyf.  Die droom vervloei en jy sterf.   Die tyd toe…

Read More

D.J. Opperman – vertaling in Engels

8 January 201131 May 2011 By Marlise Joubert

D.J. Opperman – translated by/vertaal deur Ilse Gertenbach     Klara Majola   It was Klara Majola who went searching for Dad at dusk collecting wood for the fire, was he, a blind man; but Klara Majola got lost.   Little Klara Majola lies frozen on the brittle Bokkeveld frost, her arms and legs brown…

Read More

Totius (J.D. du Toit) – vertaling in Engels

9 December 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Totius (J.D. du Toit) (1877-1953) – vertaal deur/translated by Ilze Gertenbach   The anguished thought    oh The anguished thought: My child is dead! …  as an arrow it burns in me.  Of this the people see nothing,  and the Lord alone knows of my suffering.   The days come and the nights pass;  the shadows…

Read More

Anna Achmatova – vertaling in Afrikaans

8 September 201031 May 2011 By Marlise Joubert

Anna Achmatova – vert. deur Zandra Bezuidenhout via `n Nederlandse omdigting.     Die blou lak van die hemel het verdof en al duideliker hoor jy die okarina, `n doodgewone erdefluit, maar waarom maak sy so `n kla-geluid? Wie het haar tog van my sondes vertel? En om watter rede wil sy my vergewe? Deur die…

Read More

Leon de Kock – vertaling in Afrikaans

19 July 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Leon de Kock – vertaling in Afrikaans deur die outeur.  Samekoms   Hoe gaan mens voort, desnoods Ten spyte van vergane skepe Verbrande veld Eugène Marais se Diep Rivier Die gedruis en gestoot van water Groot en verwoestende droogte Woestyn, woestheid, uitdrywing Uit die taal van gemeenskaplikheid Uit die taal van familiespraak Die taal van samekoms Terwyl…

Read More

R.P. Lister – vertaling in Afrikaans

9 July 20104 December 2011 By Marlise Joubert

  LAMENT OF AN IDLE DEMON   It’s quiet in Hell just now, it’s very tame. The devils and the damned alike are snoring. Just a faint smell of sulphur, not much flame; The human souls come here and find it boring.   Satan, the poor old Puritan, sits there Emitting mocking laughter once a…

Read More

Gert Vlok Nel – vertaling in Engels

15 June 20104 December 2011 By Marlise Joubert

 Gert Vlok Nel – Translated by/vertaal deur Richard Jürgens   The South African poet/singer Gert Vlok Nel (Beaufort-Wes, 1963) is an odd man out in the poetry of his own country. This former student of English, Afrikaans and History at the University of Stellenbosch, and a former guide, barman and guard, has only published one…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • …
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon