Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

Paul Snoek – vertaling in Afrikaans

9 June 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Paul Snoek. Vertaal deur Bernard Odendaal   ’n Swemmer is ’n ruiter   Swem is ’n losbandige geslaap in spartelende water, is liefhê met iedere nog bruikbare porie, is eindeloos vry wees en binnetoe seëvier.   En swem is om die eensaamheid af te tas met vingers, is om met arms en bene oeroue geheime…

Read More

Christine Barkhuizen le Roux – vertaling in Vlaams

5 June 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Uit: Rozet. Christine Barkhuizen le Roux; Uitgeverij P, 2009, Vertaling in Vlaams: Jooris van Hulle     Vertaling in Vlaams Afrikaans   zomer   laat jouw handen zich openen over mij   de jonge knoppen voldragen van bloei liggen zacht aan de vingers van de mond en langzamer zal jij uit deze kelk de zomer…

Read More

Melanie Grobler – vertaling in Engels

25 May 201012 June 2015 By Marlise Joubert

Translation to English by the author Melanie Grobler was born in Warmbaths (Bela Bela) and grew up in Rustenburg, Transvaal.  She studied at the University of Pretoria: BA in Psychology and Philosophy and completed a degree of Doctor of History of Art in 2002. Melanie Grobler’s first volume of poetry, Tye en Swye in die…

Read More

Ingrid Jonker – vertaling in Engels

19 May 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Ingrid Jonker. Translations by/Vertaal deur Antjie Krog & André Brink, & Charl-Pierre Naudé   Ingrid Jonker was born on a farm in Douglas, near Kimberley in the northern Cape on 19 September 1933. Her parents, Abraham Jonker and Beatrice Cilliers, separated very early in her life.  Beatrice returned to her parents to raise her two…

Read More

Herman de Coninck – vertaling in Afrikaans

9 May 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Herman de Coninck – vertaal deur Daniel Hugo     Denkend aan vroeëre gedigte   Ons was jonk, ons het die taal soos ’n perd bestyg en uitdagend oor die velde gery, lasso’s van woorde geslinger na alles wat ons wou verower. O, dit was dolle roekelose ritte. Wees tog maar versigtig, het die kritici…

Read More

Gerrit Komrij – vertaling in Afrikaans

9 May 20104 December 2011 By Marlise Joubert

Gerrit Komrij – vertaal deur Daniel Hugo   Die redding   Sy is die bediende van Mondriaan. Sy was sy potte en porselein, Sy sorg vir die koperglans van die kraan En werskaf tot die laaste stof verdwyn.   Sy verhoed dat sy horlosies gaan staan, Want as daar iets verkeerd loop, is Piet boos….

Read More

Wilhelm Knobel – vertaling in Engels

3 March 201010 July 2024 By admin

Wilhelm Knobel – vertaal deur Tony Ullyatt carry it carefully over the stony road          carry it carefully over the stony road he’ll shift in the coffin just now and try to sit upright with his crushed-in chest it must be stifling to lie so still without being able to breathe and…

Read More

Boerneef – vertaling in Engels

3 March 201010 July 2024 By admin

Boerneef – vertaal deur Tony Ullyatt Six Songs for Yesteryear 1 The young green of an oak tree: that is spring for me add in a malachite sunbird only then it is really spring the profusion of the double green is doubly glorious to the eye it helps later for the sun’s burning this green…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon