Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Die bruikleen-fenomeen

16 June 200917 June 2009 By Marlise Joubert

Die bruikleen-fenomeen – op- en aanmerkings oor Johann de Lange se bundel Die algebra van nood,Human & Rousseau, 2008.   deur Lucas Malan   Reeds met sy debuutbundel, Akwarelle van die dors (1982, het Johann de Lange ‘n vars profiel in die Afrikaanse poësie met uitdagende temas en fyn versorgde verse verwerf. Vir sy debuut…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Liriek vir Soweto-dag

16 June 20094 September 2013 By Versindaba

Vreemde ervaring hierdie naweek in Belavista Lounge in Troyeville. Die kroeg het ʼn uitsig oor Hillbrow. Bloedskande, ʼn nuwe Afrikaanse rockband het gespeel. Ook die Couch Potatoes, ʼn band van Pretoria wat crossover rock en jazz doen. Ek sal Sondag in my rubriek in Rapport meer uitvoerig daaroor skryf, maar hier is ʼn voorsmakie van…

Read More

Dinsdag, 16 Junie 2009

16 June 2009 By Marlise Joubert

  Vanoggend, ‘n Nuuswekker spesiaal vir diegene wat glo dat die digter en die filosoof niks vir mekaar te sê het nie … In De Trouw se uitgawe verlede Vrydag lees ek toevallig ’n besonder interessante blog-inskrywing deur Rob Schouten oor Paul Celan se besoek in 1967 aan die Duitse flosoof Martin Heidegger se berghut te…

Read More

Maandag, 15 Junie 2009

15 June 200915 June 2009 By Marlise Joubert

  In onlangse Nuuswekkers is daar berig oor die nuwe poet laureate, Carol Ann Duffy, asook die kontroversie rondom die aanstelling van die nuwe Oxford Professor of Poetry. Nietemin, heel gepas het die Britse Koningshuis verlede week vir sowel Andrew Motion, voormalige poet laureate, as Christopher Ricks, uittredende Oxford Professor of Poetry, tot ridder geslaan. Motion, wat…

Read More

Onderhoud: Johann de Lange

13 June 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Om met ’n eie kompas te skryf Johann de Lange in gesprek met Louis Esterhuizen     Johann de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore. Hy debuteer in 1982 met die digbundel Akwarelle van die dors waarvoor hy in 1983 die Ingrid Jonker-prys ontvang. Vir sy bundel Wordende naak (1988) ontvang hy…

Read More

Bernard Odendaal. Woordroetes

13 June 20097 February 2011 By Marlise Joubert

My skoonouers woon al sedert die vroeë 1980s in Johannesburg.   Daardie jare was ek en my vrou nog kinderloos en albei onderwysers in Bloemfontein. Derhalwe kon ons maklik Vrydae, of op die dae as die skool vir die vakansie sluit, ’n tas pak en koerskry Rand toe. Dit was nog met die ou pad,…

Read More

Andries Bezuidenhout. Bondige verslag oor gisteraand se poësievoorlesing

12 June 20094 September 2013 By Versindaba

Daar was nie dwerge met silwer skinkborde vol lyne kokaïen wat tussen skares met honger neuse rondloop nie. Daar was nie burleske dansers wat “allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif” prewel nie. Daar was nie joernaliste van die smetpers om mense se indiskresies te boekstaaf nie. Daar was blykbaar van die jonger geslag sepiesterre,…

Read More

Vrydag, 12 Junie 2009

12 June 200912 June 2009 By Marlise Joubert

Hierdie naweek is alle oë op Hengelo in Nederland waar hul fees vanjaar op die kuns van Breyten Breytenbach fokus. Die Raakruimtes-fees, wat van 14 Junie tot 26 Julie duur, bestaan naamlik uit veertien nuutgeskryfde sonnette deur Breyten (in Afrikaans) wat verspreid deur die stad op mure geverf is; ’n spesiale poësieroete – met aforismes…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,156
  • 1,157
  • 1,158
  • 1,159
  • 1,160
  • 1,161
  • 1,162
  • …
  • 1,171
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon