Hennie Nortjé is gebore in George in 1956. Hy studeer as internis en diabetoloog. Hy volg ’n kursus in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit Kaapstad onder leiding van prof. Joan Hambidge. In 2012 debuteer hy met In die skadu van soveel bome (Queillerie), en wen daarmee die Ingrid Jonker Prys vir Poësie asook die Eugène…
Tag: Hennie Nortjé
Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies
Hertzog-tertjies Het julle geweet dit was oorspronklik ‘n Bo-Kaapse lekkerny? Genoem na Generaal Hertzog maar ongelukkig met ‘n bitter nasmaak daarby. As destydse eerste minister, is hy toe mos deur al die bobaas baksters so vereer uit pure dankbaarheid. Want hand-en-mond het hy stemreg belowe vir elke Eva, insluitende bruin. Maar toe hulle…
Hennie Nortjé. Artemis 2
Artemis 2 NASA was tog te verbaas, want daar aan die donkerkant van die maan, hoor hulle nou dekades later, hoe eggo nog steeds deur die verlate kraters so ontstellend mooi, die psigedeliese klanke, die profetiese lirieke van Pink Floyd: “The lunatic is in the hall The lunatics are in my hall….
Hennie Nortjé. Nasionale pad no.2
Nasionale pad no.2 (another Grim(m) fairy tale) In die oksels van die oorbruê lê lappe vleiland nog bewaar. In die oksels van die oorbruê waar die dwerggans en die tronkvoël saam-saam nes kan maak. In die oksel van ‘n oorbrug lê my BMW se wrak: baksteen deur die voorruit…
Resensie: “Noord van Malelane” (Hennie Nortjé)
Resensie: Noord van Malelane deur Hennie Nortjé. Turksvy Publikasies, 2024. Resensent: Nini Bennett-Moll Hennie Nortjé is ’n diabetoloog van beroep. Hy verwerf ’n MA-graad in skeppende skryfkuns onder leiding van prof Joan Hambidge, en debuteer in 2012 met In die skadu van soveel bome, ’n bundel waarvoor hy die Ingrid Jonker-prys vir poësie…
Digtersprofiel: Hennie Nortjé
Hennie Nortjé is gebore in George in 1956. Hy studeer as internis en diabetoloog en gaan woon op Stellenbosch. Hy volg ’n kursus in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit Kaapstad onder leiding van prof. Joan Hambidge. In 2012 debuteer hy met In die skadu van soveel bome (Queillerie), en wen daarmee die Ingrid Jonker Prys vir Poësie asook…
Nini Bennett. Natuurpoësie: van boom tot bioom
Ons is almal bekend met die sogenaamde tree huggers – daardie omgewingsaktiviste wat hulle beywer dat woude of plantasies nie afgekap word nie. Die mees omstrede aktivis in dié verband is seker Julia Butterfly Hill wat tussen 1997 en 1999 vir 738 dae in ‘n 55 meter hoë Kaliforniese rooihout gesit het….
René Bohnen. Nat bome
Saterdag het dit hier by ons in die voorstede gehael en gister het dit gereën toe ons die pad vat na Melville. In Johannesburg beteken sulke weer deesdae meermale dat die krag af is. Die dooie verkeersligte dwarsoor die stad was dus ʼn vroeë aanduiding dat warm koffie ons nie eintlik gaan inwag in Sewendestraat…
