I Wish I’d Said… Vol. 8 (Johann de Lange / NCP Golele, Reds.) Now in its eighth year, the AVBOB Poetry Competition has produced another excellent and moving poetry anthology, I Wish I’d Said… Vol. 8. This beautifully curated collection of South African poetry introduces a compelling new theme – New Beginnings. It explores themes of resilience, renewal…
Tag: Johann de Lange
Joan Hambidge. Die waterman en Die helfte is jou nie vertel nie
I Herman Wasserman se bundel waterman het sopas by Quellerie verskyn. In hierdie digbundel navigeer die hier-en-nou met ‘n terugkyk op die jeug, ‘n kartering van lewensveranderinge, politiek en reise. Die parateks soos Genette dit tipeer met ‘n kunswerk van John Murray, aktiveer versplintering: ‘n hand teenoor ‘n vrou wat swem … Véral die…
Joan Hambidge. Tristia en “Groot ode”
I Vele digters het al met Tristia in gesprek getree. “Groot Ode” bly ‘n baken in ons digkuns. Hierdie gedig aktiveer Boek IV van Vergilius se Aeneïs. Dido, die koningin van Kartago se liefde vir Aenas en haar wanhoop wanneer hy haar versaak. Sheila Cussons se antwoord op hierdie gedig wat heet…
Joan Hambidge. Ars melancholiae
Ars melancholiae Wilhelm Jordaan en JdL Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. Prediker 11: 4 In die knoeiboel van my solobestaan, is selfbejammering geen uitweg meer. In hierdie dae vol van vertrek en afskeid met nog ‘n vriend, wat sterf ná twaalf, in…
Joan Hambidge. Borges, Sheila Cussons en Johann de Lange
I In Johann se Lange se laaste bundel Miniatuur staan hierdie motto van Borges opgeteken: Now I can forget them. I reach my center my algebra and my key, my mirror. Soon I will know who I am. Die soeke na die sentrum is sowel by Borges as De Lange aanwesig….
Joan Hambidge. Die landskap is ’n gesig
Die landskap is ’n gesig Die landskap is ’n gesig: blou iris by dag, digte wenkbrou & wimpers van ’n woud by nag. (Johann de Lange: Miniatuur) Pierneef kon jou komvandaan, die Bosveld, presies vertolk: die son, die hitte, die bome met hul knoetse en peule. Teen die agtergrond ‘n berg in…
Joan Hambidge. Die Postmodernisme en durende gesprekke
I Die hele kwessie van die postmodernisme as beweging of “mode” kom nou weer aan bod. https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/gesels-saam/repliek-as-volgelinge-in-vreemde-tale-begin-spreek-20250415 Besoek 17 April 2025 George Claassen, ‘n senior joernalis en navorser, maak sterk kapsie. Hierdie skrywer het hom al by herhaling uitgespreek teen onder andere RSG se godsdiensprogramme en mense se aanvaarding van onbewysbaarhede. Die hele gesprek tussen…
Joan Hambidge. Die nagkantoor van die digkuns
I Gister doen die uwe banksake. Langs my val The Coroner’s Wife, my bundel met vertalings o.a. behartig deur Johann de Lange, Jo Nel en Douglas Reid Skinner (met Michèle Betty as die finale redakteur). Die bloemlesing is opgedra aan De Lange. Opnuut kom ‘n mens onder die indruk van die feit dat die…
