I Waarom ontlok sekere digters ‘n parodie of ‘n palinode? Is dit dalk, soos Johann de Lange uitwys in sy belangrike artikel op Kaapse paragrawe, dat daar geen reëls in die poësie bestaan nie. Wys my ’n reël & ek wys jou ’n gedig wat dit vindingryk oortree, skryf hy. Of ontlok groot gedigte…
Tag: Johann de Lange
Joan Hambidge. Eybers en ander digters
Johann de Lange het op November 18 in 2012 verse vir Eybers opgeneem op sy blog Kaapse paragrawe. Ons vind hier pastiches, palinodes, huldeblyke, gesprekke, selfs kwatryne in hierdie huldigingsverse. http://johanndelange.blogspot.com/search?q=eybers Besoek 10 Maart 2024 Verse vir Eybers Lia Laimböck – Elisabeth Eybers. (40 x 40 cm – akriel & goudblaar op…
Elizabeth van der Berg. Die mistieke karakter van “Die diensbaarheid van bome” deur Johann de Lange
Hoewel daar van die vroegste tye af baie godsdienstige Afrikaanse gedigte verskyn het, is die mistieke poësie-oes maar klein. Hierdie artikel het ten doel om deur ‘n ontleding van Johann de Lange se gedig, “Die diensbaarheid van bome” uit Vaarwel, my effens bevlekte held (2012) aan te toon dat die gedig as misties bestempel…
Joan Hambidge. Die portretvers
I Wat is ‘n portretvers? Dit is ‘n woordportret. In die skilderkuns is daar vele portrette, net soos in die musiek. Só sing Matt Monro or sy geliefde: https://www.youtube.com/watch?v=WIJN03lBdBo Besoek 13 Februarie 2024 There could never be a portrait of my love For nobody could paint a dream- You will never see a…
Joan Hambidge. Ingrid Jonker
I In 2010 bied ek die Dana Mouton-gedenklesing aan op Stellenbosch wat hier te lese is: http://joanhambidge.blogspot.com/search?q=ingrid+jonker Besoek 2 Februarie 2024 Sopas verskyn daar Die papie roer en ek word digter met ‘n inleiding deur Louise Viljoen. Die leser vind in een band Jonker se Ontvlugting, Rook en oker en Kantelson. Viljoen het…
Joan Hambidge. Klimaks en denouement in ‘n gedig
Hoe het dit skielik laat geword? Die oggend was so lank en stil, die middag ruim en warm en gul. Die afdraand van die dag is kil. Hoe het dit skielik laat geword? Hierdie klassieke en beeldskone vers van Olga Kirsch laat ‘n mens nadink oor die wending (denouement) in ‘n gedig. Volgens…
Joan Hambidge. Oorlog in die Midde-Ooste
I Eers ‘n virale oorlog met Covid; toe die inval op die Ukraïne en nou die nuwe spanning tussen Israel en Palestina. Op 1 November 1973 het Golda Meir die VSA besoek om ‘n oplossing te vind en alle pogings daarna het misluk. Met die moderne media se aanslag sien ons hartbrekende skendings van…
Joan Hambidge. Landskap-verse I
Die landskap-gedig is altyd ‘n representasie van die digter se innerlike belewenis van ‘n plek. Terselfdertyd kan dit ars poëties of selfs polities wees. Toon van den Heever se “In die Hoëveld” is ‘n klassieke landskapvers: In die Hoëveld, waar dit oop is en die hemel wyd daarbo, Waar kuddes waaigras huppel…
