Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Johann de Lange

Joan Hambidge. Die epifanie: “Ek kan maar net by benadering leef …”

7 April 20259 April 2025 By Versindaba

  I  Een van die opvallendste stylverskynsels in Johann de Lange se digkuns is die epifanie. Die gedig“Geel dag” uit Wordende naak illustreer hierdie stylgreep waarin die spreker ‘n versoening tussen die alledaagse en die sublieme ervaar en dit verbeeld. Digters bekend vir hierdie aanwending van ‘n stylverskynsel of –greep, wat as metafisies beskou kan…

Read More

Henning Pieterse. ’n Huldeblyk aan Johann de Lange (22 Desember 1959-27 Maart 2025)*

4 April 20257 April 2025 By Versindaba

    In 2011, met die verskyning van Johann de Lange se bundel kwatryne Weerlig van die ongeloof, wens ek hom in ’n e-pos geluk met die bundel. Sy reaksie: “Nee wat, dis maar vingeroefeninge van ’n lui digter.” ’n Lui digter? Aikôna. Iemand wat 14 digbundels, twee kortverhaalbundels en ’n vrugbare blog geskryf het,…

Read More

Daniel Hugo. Verjaardagvers

1 April 2025 By Versindaba

  Verjaardagvers 22 Desember 2024   vir wilde perde smee hy stange hy verlos steekse verse met ystertange streng metrum laat galop sy drange onbevange rym dit met: Johann De Lange   (uit: Kategismus, Turksvy, 2025)  

Read More

Joan Hambidge. Johann de Lange – Vreemder as fiksie die grein van hunkering

31 March 20254 April 2025 By Versindaba

  Hoe maak ‘n mens ‘n bestekopname van ‘n vriendskap wat in 1982 begin het? ‘n Digter wat ons besiel het? Sy laaste bundel Miniatuur gee hy aan my met ‘n inskripsie:   Miniatuur Mikro – of makro, mini – of maksi – dit bring dieselfde satisfaksie. Maksimaal of minuskuul, als gehoorsaam die molekuul.  …

Read More

Franco Colin. Magic Mike

28 March 2025 By Versindaba

  Magic Mike Vir Johann de Lange   ʼn Verkleurman geblerts met die blos van begeerte skommel flink met voëls van eenderse vere  ̶   ʼn bevlekte held penorent loops op papier. Sy passasies van kloot, mansgat   & roede lok mofram om ʼn danknoot verby sy G-string by ʼn muskusvag in te stoot.  …

Read More

Rus In Vrede. Johann de Lange (22 Desember 1959 – 27 Maart 2025)

27 March 202531 March 2025 By Versindaba

Ons het pas die ontstellende nuus ontvang dat een van Afrikaans se grootste digters oorlede is: Johann de Lange   

Read More

Joan Hambidge. Oog en oor

18 March 2025 By Versindaba

  I   Stilte   Ek het vergeet, vergeet hoe mens jou blootstel, hoe jy jou laat beseer deur onmatig van ‘n ander mens te hou. Jou volsinne het my nooit die les geleer wat jou swye my toevertrou.   So dig Elisabeth Eybers in Noodluik wat in 1989 verskyn het. Matig beteken sober, ingehoue…

Read More

Joan Hambidge. Johan van Wyk en Johann de Lange: Andy Warhol

11 March 2025 By Versindaba

  I Andy Warhol (1928 -1987) was ‘n Amerikaanse popkunstenaar. Veral Bekend vir die stelling: Almal het vyf minute van roem. Die invloed van advertensies en sogenaamde “celebrity culture” word in sy werk ondersoek wat hierdie digter vele kere in New York besigtig het. Van 1980 tot in 2013. Die sogenaamde “silkscreen”-skilderye met die bekende …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 11
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon