Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nini Bennett-Moll

Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

12 December 202512 December 2025 By Versindaba

    Resensie: waar daar eens ’n see was deur Jennifer Pape. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Nini Bennett-Moll   Jennifer Pape is gebore op Hennenman in die Vrystaat. Sy verwerf ’n BSc-Honneurs in Geologie aan die UOVS en later ’n MSc in Geochemie aan die Universiteit van die Witwatersrand. Sy skryf sedert haar studentejare gedigte,…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die ambivalensie van selfdood

24 November 2025 By Versindaba

    wie het die eerste maal die woord psigose gesê neurose of stres of trauma of die eufemisme selfdood T.T. Cloete. “Lewensafrigters”, p. 17, Karnaval en Lent     Ariel To write poetry: you have to be prepared to die. – THEODORE ROETHKE   Die slim dogter van Smith College Phi Beta Kappa (later…

Read More

Resensie: “Lostorring” (Jadrick Pedro)

24 October 2025 By Versindaba

      Resensie: Lostorring deur Jadrick Pedro. Turksvy Publikasies, 2025 Resensent: Nini Bennett-Moll   I Jadrick Pedro se jongste bundel, Lostorring handel oor die verwerking van huishoudelike geweld en seksuele trauma. Perdro se eerste twee bundels was selfpublikasies, en versamelbundels waarin sy werk opgeneem is, sluit in: Digterstemme 2020 (Minimal Press) en In woorde gebaar…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die rol van die magiese en mitiese radio van WOII.

20 October 202521 October 2025 By Versindaba

      It would not have been possible for us to take power or to use it in the ways we have without the radio. —Joseph Goebbels: All the light we cannot see Ek was ’n alleenkind, ’n buitestander, maar ek het een goeie vriend gehad: ’n radio. Ek was in standerd 2 toe…

Read More

Nini Bennett-Moll. Die Nobelprys vir Letterkunde 2025: László Krasznahorkai

15 October 202515 October 2025 By Versindaba

    I   Die Nobelprys vir Letterkunde is op 9 Oktober 2025 toegeken aan die Hongaarse skrywer, László Krasznahorkai. Die Sweedse Akademie het aangevoer dat Krasznahorkai die prys ontvang “…for his compelling and visionary oeuvre that, in the midst of apocalyptic terror, reaffirms the power of art.” Die toekenning erken sy unieke stem en…

Read More

Resensie: “Bakeliet” (Anri Botha)

8 September 2025 By Versindaba

    Resensie: Bakeliet deur Anri Botha. Turksvy Publikasies, 2025. ISBN: 9781037086960 Resensent: Nini Bennett-Moll   Anri Botha is ’n chemikus en wynmaker en het in 2018 gedebuteer met Wolfram (Naledi). Die metaal “tungsten”, wat in Afrikaans as “wolfram” bekend staan, is ’n goeie geleier van elektrisiteit en kom voor in gloeilampe. In Botha se…

Read More

Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)

17 March 2025 By Versindaba

      Resensie: Caren Kearley. 2025. Dawerende stiltes. Turksvy Publikasies. ISBN: 9781037034541 Resensent: Nini Bennett-Moll Caren Kearly se gedigte het op LitNet en in verskeie versamelbundels, wat deur selfpubliseerders uitgegee is, verskyn. Haar werk is ook gebundel in Merang wat begin Mei die lig sien. Ná ’n lang gesprek met Ampie Coetzee by die Breytenbach Sentrum…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer [11]

11 December 2023 By Versindaba

  “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – du Perron   Versindaba publiceert onregelmatig het ‘Cahier van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen deel ik parafernalia in de geest van…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon