Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Nini Bennett. R2 ‘n woord.

10 November 20162 August 2018 By Versindaba

Karakters en gebeure is fiktief.  Sy het die beginstrook van die toiletrol gesoek; met fophale geskraap en geïrriteerd wakker geword met papierstringe tussen haar vingers. Haar eerste gedagte was die resensie wat moes in wees vir publikasie in die Sondagkoerant. Sy het die radio aangeskakel en geduldig geluister na die predikant, betower deur die elokusie…

Read More

Clinton V. du Plessis. Briewe van binne

7 November 20167 November 2016 By Versindaba

Briewe van binne Jeremy Cronin skryf in sy tronkbundel, Inside: “Everytime they cage a bird, the sky shrinks.” ’n Paar maande gelede kry ek pos – opregte pos, deesdae ’n rare verskynsel. ’n Brief via lugpos uit die VSA. Met die hand geskryf. Die inleiding soos uit ’n goeie roman – berekend en op die…

Read More

De Waal Venter. Maar die vensters bly heel

2 November 201615 August 2017 By Versindaba

Maar die vensters bly heel Bespreking van enkele gedigte van Tomas Tranströmer   Die Sweedse digter, Tranströmer, het in 2011 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang. In die sewentigerjare het sekere digters hom daarvan beskuldig dat hy verwyderd van die werklikhede van die tyd geleef het. Hulle het dit beweer omdat Tranströmer nie sosiale en politieke…

Read More

Hendrik Botha. Het die digkuns dokters nodig?

27 October 201628 October 2016 By Versindaba

 Hendrik Botha en Menno Stenvert     Het die digkuns dokters nodig? Op die oog af ‘n ietwat onsinnige vraag, wat sekerlik ‘n paar wenkbroue sal laat lig. In Afrikaans is daar egter meer as ‘n handvol draers van Asclepius se staf wat sedert laat in die negentiende eeu ‘n rol speel of gespeel het…

Read More

Andries Bezuidenhout. In Wellington brand ʼn klavier – ʼn verleentheidsgedig

26 October 201626 October 2016 By Versindaba

Weer ʼn doenige dag vir joernaliste. In Braamfontein brand Eybers se busse en in Kaapstad loop studente en ʼn rektor parlement toe waar die Minister van Finansies ʼn koek met ʼn graaf moet sny. Ook in Wellington vlamme. Bekommerd oor almal daar tik ek ʼn rooksein. Ons is okay, sê Anne-Ghrett. Dis net so neerdrukkend…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Boekery in gemeen

25 October 201625 October 2016 By Versindaba

1. Hierdie is ʼn blog oor boeke en ʼn man. Sy storie is deel van my gesin se oorlewerings, deels omdat ʼn hele aantal van die boeke wat op ons studeerkamer se rakke was, uit sy biblioteek gekom het. Die boeke se teenwoordigheid moes deur my ouers aan ons kinders verduidelik word, omdat sy naam…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Taal op die Aardsdrempel

24 October 201624 October 2016 By Versindaba

Ek het uiteindelik die dokumentêre film, Boere op die Aardsdrempel / The Boers at the End of the World, hierdie maand te siene gekry. Dit is puik gemaak, skep dikwels balans in sy stellings / gewaarwording en laat net genoeg onbeantwoorde vrae vir die kyker wat oor die saak wil nadink. Dit neem die kyker…

Read More

De Waal Venter. Goeiemôre

14 October 201615 August 2017 By Versindaba

  Goeiemôre Pablo Neruda is op 12 Julie 1904 gebore as Ricardo Eliecer Neftalí Reyes Basoalto in Parral, suidelike Chile. Hy het gou die skuilnaam Pablo Neruda aangeneem, gebaseer op die Tsjeggiese digter Jan Neruda. In 1923 verkoop Neruda al sy besittings om sy eerste bundel gedigte uit te gee met die titel Crespuculario (Aandskemering).Die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon