Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Dewald Koen. Afrikaansonderwysers: Poësiemoordenaars par excellence?

10 October 201615 August 2017 By Versindaba

Afrikaansonderwysers: Poësiemoordenaars par excellence? Vir jare het Antjie Krog se gedig “Onderwyser” uit haar debuutbundel Dogter van Jefta (1970) voor teen my ligpers klaskamermuur gepronk. Jy staan voor ons in die klas by jou tafel, by jou moedertaal by jou boeke, jou hoedjie en jou tas Jy staan voor ons soos ‘n klein Jericho en…

Read More

René Bohnen. Sondag en Sol Plaatje

10 October 20161 November 2019 By Versindaba

Dit is 9 Oktober en Sol Plaatje se verjaarsdag. Dubbeld spesiaal, dus, dat die 2016 Sol Plaatje Poetry Anthology vandag vrygestel word en die wengedig aangekondig word. Die geleentheid vind plaas by Sci-Bono in Newtown en ons word verwelkom met koffie, eetgoed en ʼn versameling boeke te koop. Ek is bankrot nog voor die verrigtinge…

Read More

wicus luwes. onbe(nul)lighede

28 September 2016 By Versindaba

Nul as kuns Zero is silence. Zero is the beginning. Zero is round. Zero spins. Zero is the moon. The sun is Zero. Zero is white. The desert Zero. The sky above Zero. The night. – ‘n uittreksel uit ‘n gedig deur Heinz Mack, Otto Piene en Gunther Uecker Werke deur Jan Schoonhoven van die…

Read More

Marlies Taljard: Fragmentering en rekonstruksie

11 September 201613 September 2016 By Marlies Taljard

  Wanneer die bejaarde monnik Adso van Melk aan die einde van The name of the rose ʼn tweede besoek bring aan die klooster wat hy as jongeling saam met William van Ockham besoek het, soek hy in vertwyfeling tussen die ruïnes van die mure na iets van dit wat hy gehoop het om te…

Read More

Andries Bezuidenhout. Dorpsaal van dertigs (waarskuwing: kru taal in van die foto’s)

25 August 20165 September 2016 By Versindaba

Daar’s ʼn hele fotografieveld wat as “ruin porn” bekendstaan. Sommige van hierdie pornograwe neem foto’s van vervalle geboue in transisiesamelewings, plekke wat iewers heen op pad is vanaf kommunisme, kolonialisme en ander (nou) onwelvoeglike moderniseringsprojekte. Al wat bly staan, maar wat aan die verval is, is eertydse modernistiese betonmonumente. In die toekoms lê demokrasie, kredietkaarte en winkelsentrums. In die…

Read More

Wicus Luwes. ‘n Walvis in die Ketelkelder

23 August 201625 August 2016 By Versindaba

As kind het jy ‘n boomhuis of ‘n ‘den’. Ek is nie seker wat die volwasse ekwivalent is nie, maar ek voel of ek onlangs in ‘n ander soort boomhuis was. Eintlik is dit ‘n soort ondergrondse boomhuis. Ek het NALN, die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum, in Bloemfontein besoek en het ‘n punt…

Read More

Nini Bennett. Noudat almal digters is.

7 August 20162 August 2018 By Versindaba

’n Nag in die lewe van Desireé Bell. * Ek is verstrik in ’n verhaal wat my nie aan die woord wil laat kom nie, in ’n heillose en siellose aangeleentheid, omdat die betrokkenes swyg, ook wanneer hulle met mekaar praat. Na nog ’n nag van slapeloosheid wat soos ’n emosionele rooftog voel, staan sy…

Read More

Wicus Luwes. Alles sal regkom

4 August 20169 August 2016 By Versindaba

Twee lemoenbome begroet jou in die binnehof van die museum. Die bome is ‘n klein entjie meer as ‘n honderd jaar oud, maar dit is opvallend dat dit steeds sy vrug(te) getrou dra. Daar is ‘n paar dooie takke tussen die vrugbares, maar dit is seker te verstane vir so ‘n ou boom. ‘n Brosjure…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon