Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Wicus Luwes. Tale wat die vingers praat

17 May 201623 May 2016 By Versindaba

Vingers het hul eie taal. Ek verwys nie hiermee na die formele vingertaal of gebaretaal nie. Vingertaal is ook nie noodwendig ‘n onderafdeling van lyftaal nie. Formele vingertaal en gebaretaal verskil, anders as algemeen aanvaar, van streek tot streek. Die informele vingertaal is moeilik om te definieer en kan miskien eerder na aanleiding van simboliek…

Read More

Andries Bezuidenhout. Dis my geheim

9 May 2016 By Versindaba

I “Dis my geheim” was ʼn program op Suid-Afrikaanse televisie in die 1980s. Die aanbieder was Cobus Robinson, ʼn radio omroeper, TV-aanbieder en stemkunstenaar. Hy was ook die eerste aanbieder van die radio aktualiteitsprogram “Monitor”. Die ander deelnemers was Carel Trichardt, Sybil Coetzee een Alewyn Lee. Trichardt en Coetzee is bekende akteurs. Lee was ʼn…

Read More

Marlies Taljard: “dat hierdie siel deursigtig word”

19 April 201619 April 2016 By Marlies Taljard

There’s this need to make utterance        be heard, even understood as I shape these words for you        gone into that silence from where I still hear your words        as once you heard mine. (“The words” – Gael Turnbull) Digters word dikwels gekonfronteer met die vraag: “Hoekom dig jy?” Dié vraag word nie net deur nuuskieriges…

Read More

Andries Bezuidenhout. Dag/reis – oor Willem Pretorius se uitstalling

17 April 2016 By Versindaba

Met die bekendstelling van Willem Pretorius se uitstalling Day trip / Dagreis by die Tina Skukan Galery, Pretoria, 17 April 2016 “Dag” verwys na tyd en “reis” verwys na ruimte, die aksie om deur ruimte te beweeg. Newton “Absolute space is fixed and we record or plan events within its frame. This is the space…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die soeke na Salome, ʼn onderhoud met Albert de Vos (AD)

14 April 2016 By Versindaba

Ek beskou Albert de Vos (ook bekend as AD) as die kaliber Afrikaanse liriekskrywer wat saam met mense soos Koos du Plessis, Anton Goosen, David Kramer, Amanda Strydom en Valiant Swart genoem behoort te word. Ten spyte van ʼn sterk kultusgevolg, het AD tot nou toe nog nie vergelykbare openbare erkenning vir sy bydrae gekry nie….

Read More

Andries Bezuidenhout. Die kuns en kitsch van nostalgie

11 April 201612 April 2016 By Versindaba

By die opening van die uitstalling “En gee ons oor aan die nostalgie” deur Annelie Venter, Catherine Brennon en Michael Tietz-Geldenhuys by die Breytenbach Galery, Wellington, 9 April 2016 Die titel van hierdie uitstalling – “En gee ons oor aan die nostalgie” – kom uit ʼn lied wat in 1999 deur Laurika Rauch opgeneem is,…

Read More

wicus luwes. handbreedtes, asemreise en professionele roubeklaers

11 April 201611 April 2016 By Versindaba

Hu Xinglian (sien foto) is ‘n professionele roubeklaer in Sjina. Haar dienste sluit ‘n volledige klankstelsel, veelkleurige kolbeligting en ‘n musiekgroep in. In Sjina en naburige Taiwan word die dooies met ‘n groot gedruis die hiernamaals ingestuur. Die dooie se gewildheid of status in die samelewing word deur baie gemeenskappe gemeet aan die hoeveelheid mense…

Read More

Ampie Coetzee. Seks is ‘n Gebed

4 April 20165 April 2016 By Versindaba

Seks is ‘n Gebed (Hierdie teks is ‘n verwerking van gesprekke wat plaasgevind het met die verskyning van André P. Brink en Ingrid Jonker se liefdesbriewe, Vlam in die Sneeu, en ook met die bekendstelling van Anton Brink se kunsuitstalling, waar die verhouding tussen hom en sy pa pynlike herinneringe gebring het. Die gesprekke het…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon