Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Nini Bennett. Digters in die filmkuns.

11 October 20152 August 2018 By Versindaba

Filmverse, ‘n digkuns-animasieprojek wat die kunstenaar Diek Grobler in samewerking met die ATKV en Fopspeen Moving Pictures loods, word Oktober vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees bekendgestel. Die projek bevorder nie net ‘n liefde vir poësie nie, maar lewer ook ‘n belangrike bydrae tot die artistieke animasiebedryf in Suid-Afrika, en kan vergelyk word met…

Read More

Waldemar Gouws. Dia!kwain en sy ma, die Ontongs, Antjie Krog en Rilke

8 October 201514 October 2015 By Versindaba

Dia!kwain en sy ma, die Ontongs, Antjie Krog en Rilke Om hier te lande (in ons verbonde gesuide) voor te begin met kunstenaar – van skoon vroeg of van dekadent laat – hul instrument, en die onvryheid of die beperkings opgelȇ deur die sosiale omgewing. Enkele opmerkings. Hoe anders dan as om heel eerste na…

Read More

wicus luwes. dis:/ek{teer}

7 October 201510 October 2015 By Versindaba

Cat Stevens reken dat die eerste snit die diepste sny. Stevens verwys na die liefde of eerste liefde. Dit is dus ‘n denkbeeldige snit in ‘n denkbeeldige hart, maar die gevoel wat dit veroorsaak kan die verliefde met net soveel trauma los as ‘n werklike snit. Die manier hoe kinders redeneer is so direk of…

Read More

Marlies Taljard. Die Goue Ratio: Estetika van die boek

30 September 20158 April 2016 By Marlies Taljard

Stel jou voor jy lees ʼn teks waarvan die lettertipe, die lettergrootte, die spasiëring en inkeping gedurig verander … soos baie van die studentewerkstukke wat ek dié tyd van die jaar deurworstel. Jy weet nie wat om op die volgende bladsy te verwag nie, jou oog spring gedurig rond en gevolglik neem jou konsentrasie af….

Read More

Gisela Ullyatt. Meyer van Rensburg: Foto-album en enkele gedigte.

16 September 20158 April 2016 By Versindaba

Blog een, https://versindaba.co.za/2015/09/11/gisela-ullyatt-wat-het-van-meyer-van-rensburg-geword/ het Meyer van Rensburg, digter van die debuutbundel, Klankmanwoordboom, aan die leser herbekendgestel. Blog twee integreer foto’s uit Meyer se jeug, klankman-dae en van sy lewe in Engeland, waar hy sedert 2004 saam met sy vrou, Lorraine, woon. Enkele gedigte vergesel sommige van die foto’s. PA (1983:29) By jou lees het ek…

Read More

Wicus Luwes. Bysake, bywoorde en bygelowe

14 September 201516 September 2015 By Versindaba

“Like a bee you fill hundreds of homes with honey, though yours is a long flight from here.” – Rumi Ek het as kind op ‘n dooie by getrap. Die angel het in my voet bly sit terwyl ek aan al die rate vir die bysteek probeer dink het: ys, botter en ‘n mes wat…

Read More

Gisela Ullyatt. Wat het van Meyer van Rensburg geword?

11 September 201516 September 2015 By Versindaba

’n Paar weke gelede ontvang ek ’n besonderse retro-geskenk in die pos van my dig-mentor: ’n kopie van die 1983-debuutbundel, Klankmanwoordboom, deur Meyer van Rensburg. Jare gelede het ek reeds na hierdie bundel begin soek, maar hierdie soeker kon niks vind nie: tóé jare reeds uit druk. Ook werp ’n soektog op die internet oor…

Read More

Desmond Painter. ‘U bent met mij een mens geweest’

7 September 201510 September 2015 By Versindaba

In ʼn boekwinkel op die kampus van die Radboud Universiteit in Nijmegen, waar ek my op daardie oomblik eintlik bevind om ʼn koerant te koop, sien ek ʼn stapeltjie gedigte in poskaartformaat: Marijke Hanegraaf, Stadsdichter van Nederland 2013-2014, se Stadsgedichten. Die eenvoudige swart en blou letters op die wit omslag herinner my aan die uitgewer…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon