Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Gisela Ullyatt. Facebook en Die Groot Poësiebrander. (Deel 1)

1 July 20158 July 2015 By Versindaba

En skielik was daar Facebook. Noem dit wat jy wil: Bakkiesboek, Vleesbroek (vir dié wat meer as net kuise selfies neem) of Feesboek (waarop jy pronkend die hoeveelste Springbokkie en Jägertjie down: zefste onsie óóit. Tot die volgende happy snappy saam met jou “besties”). Dis ’n netwerk waar jy vinniger as wat jy “Steve Hofmeyr”…

Read More

Marlies Taljard: Hoe vou ʼn mens sy liggaam in die vorms van woorde (Deel 3)

12 June 201530 August 2015 By Marlies Taljard

The hunted – Maureen Quin ʼn Paar weke gelede, in my tweede blog oor Heilna du Plooy se gedigreeks Die jag, het ek probeer aantoon dat die reeks nie ʼn blote poëtiese beskrywing of ʼn eenvoudige herinterpretasie van Maureen Quin se reeks beeldhouwerke, The hunt, is nie. Sy struktureer die reeks doelbewus met inagneming van…

Read More

Wicus Luwes. Mlambalamba, Dostoyevsky en die illusie van vrye keuse

8 June 20158 April 2016 By Versindaba

Kaartspel gaan nie oor kaarte nie. Dobbel gaan nie oor geld nie. “It’s not about the cards you’re dealt, but how you play the hand.” ― Randy Pausch, The Last Lecture ‘Almal weet hoe om Mlambalamba te speel’, was al antwoord wat ek gekry het toe ek vra hoe ‘n mens Mlambalamba speel. Ek het…

Read More

Jacobus van der Riet. ‘n Nuwe naam vir Stellenbosch?

6 June 20159 June 2015 By admin

        O Aldarin! o name, o versugting! Op Pelgrimsrus in die Transvaal wil ek weer hoor hoe klink my taal skoner, welluidender as Provencal. . (Is Afrikaans welluidender as Provencal? Maar dit daar gelaat…)   Die eerste of selfs enigste Afrikaanse gedig waarvan ek op skool gehou het, was Uys Krige se…

Read More

Nini Bennett. Misdaad, relieke en die digkuns van Bonnie Parker

1 June 20153 August 2018 By Versindaba

Misdaad, relieke en die digkuns van Bonnie Parker Op 23 Mei 1934 is Bonnie Parker en Clyde Barrow doodgeskiet tydens ’n polisiehinderlaag in Louisiana. Die legende van Bonnie en Clyde word reeds vir 81 jaar herdenk as simbool van opstand teen kapitalisme, die verarming van die werkersklas en onderdrukkende establishmentstrukture. In die sestigerjare was dié…

Read More

Gisela Ullyatt. ‘Daar waar jy woon, is baie lig’: die moederskap van verlies.

29 May 20158 April 2016 By Versindaba

Meimaand. Maand van moeders. Eerste wintermaand van die jaar: die lig is minder herfs; ’n bleekheid sypel in. Tog is daar ’n intensiteit wat deur die winterlandskap opgeroep word; ’n binne-leef of hibernasie. Gedigte wat gewoonlik betrekking op Moedersdag het, word vanuit die invalshoek van die digtende kind gekies: ’n oorbekende voorbeeld hiervan is Antjie…

Read More

Wicus Luwes. Rysjoernaal

16 May 20151 September 2015 By Versindaba

Daar is nog ‘n paar woorde in die pot oor. Skep vir jou. Daar behoort ook nog ‘n paar letters iewers rond te dryf as jy bereid is om ‘n bietjie te krap. Daar is rys in die klein potjie langsaan die vuur. Rys, vleis en aartappels Rys, woorde en letters Rys, sinne en paragrawe…

Read More

Kobus van der Riet. Die WAT en die Bomwerper in die Ovaal Kantoor

11 May 201513 May 2015 By admin

Die WAT en die Bomwerper in die Ovaal Kantoor     Ons gons uit die blou. Ons dreun bo die aarde. Luister! Luister!   Soos ons almal seker teen dié tyd weet, onderteken Pres. B.H. Obama van die VSA op Dinsdagoggende die doodsvonnise van almal wat in verre lande deur middel van onbemande afstandbeheerde vliegtuie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Nini Bennett-Moll. Die poëtika van towerspreuke
  • Andries Fourie & Carma Shaw. Heroïese Sonnettekrans – Openbaring
  • Daniel Hugo. Kuns-matig
  • Ilse van Staden. aart poetica
  • Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza

Nuutste kommentaar

  1. Linda on Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza4 November 2026

    Goed bewoord en mooi vloeiende gedig

  2. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch3 November 2026

    Hoe bring dit nou herinneringe terug. Dr Roelie van Huysteen was ons buurman en huisdokter op Stellenbosch toe ek 'n…

  3. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  4. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  5. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon